Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel Air 1

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Fairuz C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing little place. Absolutely loved my stay at Bel Air 1, close to the sports event at Paul Cluver. I would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anoan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly! Dit was perfek! Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Die plek is stunning. Ons sal weer kom as ons 'n plekkie soek vir 'n vinnige wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradferd N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Besonders. Uitstekende gasvryheid met ontvangs asook dwarsdeur die verblyf oor die naweek. Plêkkie was netjies en skoon, asook die hot tub was skoon en reg vir gebruik oor die naweek. Defnitief perfek vir paartjies vir 'n naweek wegbreek. Baie dankie Chantelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valmare J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig en ontspannend. Die buite dek met jacuzzi by Bel Air 1 is asemrowend en ontspannend. Dit was fantasties en lekker rustig, die plekkie is net reg vir 'n wegbreek met jou geliefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verena V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Fantasties! Wat 'n fantastiese plek om te bly en alle geriewe beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ja, ons het baie welkom, privaat en veilig gevoel. Ons was baie welkom ontvang. Die gasvrou was verskriklik vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Die geriewe tot ons beskikking was baie goed. Ons het baie lekker en gesellig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

A little disappointing, we should have checked the location more closely. The accommodation was neat, clean and had all you needed for a self-catering stay. We like to walk and explore from our accommodation normally, but the location was not ideal for this. So we needed to drive around, which was fine. I think for the location and price, there should have been DStv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sakkie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Ons verblyf was rustig en voldoende. Ons het slegs een nag oorgebly en kon nie werklik van die fasiliteite gebruikmaak nie, maar glo dat wanneer die verblyfperiode langer is, sal dit die ideale verblyf met luukshede wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Matthew Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 907
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 907
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenia-weg 12, Grabouw, Kaapstad, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dc01afeaceffd021866d7c57e0155f754834682b07ae6a491f73b9b25d4deea8961a8c5ee33d60e2ab7eadc646139f9df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 12 Gardenia Road Grabouw 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.152601995228 19.013470404211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang