Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bel-Air Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamwood-rylaan 49, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R685 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bel-Air Guesthouse is sentraal in Flamwood, Klerksdorp, geleë en bied ruim en gerieflike verblyf. Hierdie gastehuis is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf met maklike toegang tot restaurante, winkels en hoofpaaie soek.

Verblyf word in verskeie kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Elke kamer het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Elke kamer het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV, 'n lessenaar en 'n elektriese kombers. 'n Wasgoeddiens en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gaste kan die Klerksdorp Gholfbaan, Klerksdorp Museum en Faan Meintjies Natuurreservaat verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bel-Air Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stefan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Flamwood-rylaan 49, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Bel-Air Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R685
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamwood-rylaan 49, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7324d605a7fe89de5d127a6635ce7443492f5a858d8af66381b363643670498ad36f6f2e111a0dd85eda5c8b1438f5183e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 49 Flamwood Drive Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.838932662141 26.679336338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang