Bel-Air Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamwood-rylaan 49, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R785 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bel-Air Guesthouse is sentraal geleë in Flamwood, Klerksdorp, en bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Hierdie gastehuis is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek met maklike toegang tot restaurante, winkels en hoofpaaie.
Verblyf word gebied in verskeie kamers wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Elke kamer het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe vir ekstra gerief. Elke kamer het ook 'n slim-TV, 'n lessenaar en 'n elektriese kombers. Gaste kan wasgoeddiens en gratis WiFi geniet.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Terwyl gaste in Klerksdorp is, kan gaste die Klerksdorp Gholfbaan, Klerksdorp Museum en Faan Meintjies Natuurreservaat verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stefan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Flamwood-rylaan 49, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Bel-Air Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamwood-rylaan 49, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes