Bella Calypso
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Casos Road, Calypso Beach, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bella Calypso bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Calypso Beach, Langebaan, Wes-Kaap. Ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis met lugversorging het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad insluit. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi. Die eiendom het 'n binnebraai-area met bykomende sitplek, ideaal vir kouer nagte, en perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Bly vermaak met 'n pooltafel sowel as 'n mini-tennistafel.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 351
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 17 Casos Road, Calypso Beach, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Casos Road, Calypso Beach, Langebaan, 7357 , Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang