Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Luna Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ebenezer A
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Amazing. Best place to stay in Walvis Bay. Had a great time in Walvis Bay and Bella Luna B&B was a huge part of that. Will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2023

Glad nie lekker geslaap nie. Die bed was uitgelê met vere wat jou steek, na die eerste nag was ek reg om ander bly plek te kry! Die eienaars het toe 'n ander matras opgesit wat volvlekke en kolle was en was nie veel beter was nie, as jy 'n gastehuis het moet jy seker maak dat jou gaste op ordentlike beddens slaap vir n goeie nag rus en jou matrasse laat skoon maak gereeld, die sleeper couches was net so pap en kon nie eers op hulle slaap nie. Ek en my vrou het rugpyn gehad en was nie 'n aangename ondervinding nie, as ek ander akkommodasie kon kry was ek weg daar.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Katja
Bella Luna Bed and Breakfast
Bella Luna BnB is jammer om te hoor dat u so 'n slegte ondervinding gehad het, alhoewel ek kan noem dat geen van ons ander gaste 'n probleem het nie. Bella Luna is 'n Bed and Breakfast en nie 'n vyfster hotel nie. Ons is wel onder die top gegradeerde akkommodasie in Walvisbaai. Ons kwaliteit is gelykstaande aan 'n gastehuis, selfs beter. Ons kan ongelukkig nie aan elke gas se standaarde en vereistes voldoen nie, maar probeer ons bes om die meerderheid te akkommodeer. Die slaapbank is meer en deels vir kinders bedoel wat saam met hul ouers reis. Baie dankie.

Heila D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2022

Ontbyt goed. Meubels kort ernstig aandag. Kussings in slaapkamers pap en moet dringend vervang word. Geen behoorlike sitplekke in sitkamer nie. Goedkoop en onpraktiese slaapbanke. Ontbyt basies, maar goed. Personeel vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Katja
Bella Luna Bed and Breakfast
Bella Luna BnB is jammer om te hoor dat u so 'n slegte ondervinding gehad het, alhoewel ek kan noem dat geen van ons ander gaste 'n probleem het nie. Bella Luna is 'n Bed and Breakfast en nie 'n vyfster hotel nie. Ons is wel onder die top gegradeerde akkommodasie in Walvisbaai. Ons kwaliteit is gelykstaande aan 'n gastehuis, selfs beter. Deur terugvoering van 90% van ons gaste word 'n sagter tipe kussing versoek. Ons kan ongelukkig nie aan elke gas se standaarde en vereistes voldoen nie, maar probeer ons bes om die meerderheid te akkommodeer. Die slaapbank is meer en deels vir kinders bedoel wat saam met hul ouers reis. Dit sou gehelp het as u al u voorstelle onmiddelik met die bestuur aan diens kon deel, ek is seker dat hulle uit hul pad sou gaan om u ondervinding meer geriefliker te maak. In die toekoms sal dit sekerlik beter wees om eerder akkommodasie te boek op grond van gerief, styl en klas as om die goedkoopste opsie te kies. Baie dankie

Richard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Baie modern en nuwe gebou. Deur tussen slaapkamer en badkamer kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2019

Het heerlik gebly. Ons was hartlik ontvang, verblyf netjies en skoon. Baie na aan see wat definitief voordeel is. Beveel vir seker aan. Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katja
Bella Luna Bed and Breakfast
Baie dankie dat u Bella Luna B&B gekies het.

Frederick E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Baie lekker gebly. Sal definitief weer gebruik. Veilig en baie vriendelik ontvang. Verblyf mooi en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katja
Bella Luna Bed and Breakfast
Baie dankie, hoop om u gou weer te sien.

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2019

Puik. Baie netjies en skoon, personeel gaan uit hul pad vir gaste. Selfsorgwoonstel is privaat, apart van gastehuis, enigste nadeel is geen deur tussen badkamer/hoofslaapkamer en sitkamer, waar kinders slaap op sleeper couches.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Katja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Hoek van Hesko en Alliancestraat, Meersig Extension 1, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01535f6b642e6ab9058e4198c102e81618a97fb7bdb3befd1af1a3accbd7196b5572b07a57d5b93f1209c4fae4d2f9950e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 Corner of Hesko and Alliance Street Meersig Extension 1 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -22.980954632019 14.480759308616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang