Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Mare 10-11 Coastal Elegant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweede laan, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bella Mare 10-11 Coastal Elegant is 'n selfsorgwoonstel in die Bellamare-sekuriteitsoord in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie woonstel bied gerieflike en veilige verblyf en is naby die strand, Boardwalk Mall, restaurante en winkelsentrums.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers,2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n bad.

Die kombuis is 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Eetgerei en breekware word ook voorsien. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n balkon met stoele. Die oord het 'n gemeenskaplike swembad en privaat parkeerplek.

Die Bella Mare-landgoed spog met moderne geriewe wat 'n gesondheidspa, gimnasium, randvloeiswembad, vergaderlokale, restaurant, pragtige tuine, gratis WiFi en 'n wassery insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anthea S
Gesin met tieners
5.0
The best experience. Excellent service from our hosts, the units are simply stunning and very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Beulah B
5.0
Amazing. We had an amazing stay. The unit was clean, host was friendly and all our needs were catered for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Fransco J
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Lilani was uitstekend en het ons dadelik tuis laat voel. Sy elke keer wanneer ons iets vra, spoedig gereageer! Baie dankie Lilani...
Sien meer
Okt 2023
Mada R
Saam met vriende
4.8
Very comfortable stay. Comfortable stay. Close to all amenities. Security at entrance gate very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Nazmie G
Gesin met klein kinders
4.8
Great location and overall great stay. Excellent location and great customer service from the host team.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Edward Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tweede laan, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bella Mare 10-11 Coastal Elegant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweede laan, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55d02463a4136ac2a648ce4be5116ec4cf69b7cf6f336ea24fed21f225a5acb38919e7c4b846a964da0fe65f3604dc59b12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 2nd Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986465 25.655174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang