Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 24, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R9 020 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie vir 10 gaste in 'n ruim strandhuis teen die see in Vermont.
Hier kan gaste lieflike panoramiese see-uitsigte geniet en die huis is perfek vir vriende, gesinne en paartjies met slaapplek vir tot 10 mense. Die 2 kamers op die boonste vloer het elkeen hul eie badkamer en lei na privaat balkonne. Die Dolfynkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n privaat badkamer en die Pikkewynkamer het 'n dubbelbed met 'n privaat badkamer.
Die oopplan-leefarea het 'n see-uitsig en 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, 'n yskas en 'n skottelgoedwasser. Maaltye kan by die eetkamertafel geniet word of gaste kan lekker ontspan in die sitkamer met 'n TV en DStv. Hierdie verdieping het ook 'n binnenshuise braaiplek en 'n balkon met 180°-uitsigte.
Die onderste verdieping beskik oor 3 slaapkamers met uitsigte op die berg of tuin. Die Perlemoenkamer het 'n privaat badkamer en 'n dubbelbed asook toegang tot die agterstoep. Die Walviskamer lei na 'n stoep en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n badkamer met 'n bad en stort. Die Kreefkamer beskik oor 'n privaat badkamer, 2 enkelbeddens en 'n berg-uitsig.
Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping lei na 'n groot stoep met lieflike uitsigte. Die groot kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe beskikbaar. Die agterstoep het 'n beskutte boma en 'n buitestort. Die huis het 'n kluis, 'n alarmstelsel en 24 uur-sekuriteit. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis is net 10 km van Hermanus af waar gaste verskeie doendinge en besienswaardighede vir hope vermaak sal aantref.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 24, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 24, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang