Bellavista
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die R43, 9.2 km vanaf Stanford, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bellavista is op 'n privaat fynbos-eiendom van 300 hektaar geleë en is 'n pragtige plattelandse toevlugsoord wat oor die Walkerbaai uitkyk en is tussen Gansbaai en Stanford geleë. Dit kyk perfek uit oor die Atlantiese Oseaan en die Overberge, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie of 'n romantiese wegbreek.
Dié gastehuis bied 'n keuse van óf 2 see-uitsig-suites, 'n junior suite, 'n bergkothuis óf 'n see-uitsig-kamer. Hierdie eenhede kan óf 2 óf 4 gaste akkommodeer en is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer en suite het 'n privaat badkamer met óf 'n stort en 'n bad óf net 'n stort.
Verder het elke eenheid 'n tee- en koffieskinkbord en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is in alle eenhede beskikbaar. Die Sea View Suites het 'n basiese kombuisie met 'n yskassie en mikrogolf, terwyl die Mountain View Cottage 'n volledig toegeruste kombuis en sy eie braai het.
'n Smaaklike kontinentale ontbyt kan teen 'n ekstra koste op die lieflike gemeenskaplike terras geniet word. Alle gaste het volle toegang tot 'n soutwaterswembad wat oorloop in 'n kinderswembad wat 'n ideale plek is vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel terwyl hulle oor die uitsigte uitkyk.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Op die R43, 9.2 km vanaf Stanford, 7220, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die R43, 9.2 km vanaf Stanford, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang