Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Maroc

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Alti H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons sal Belle Maroc enige tyd aanbeveel. Belle Maroc is baie netjies, mooi dekor. Lekker ontbyt gehad en ons kamer was mooi, skoon, baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demetri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie mooi gastehuis. Baie mooi plek, 10 uit 10 vir hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Geen drinkwater in kamers. Muurproppe het nie gewerk nie. Bedlampie sonder 'n pr. Baie lekker plek, maar kan verbeter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marthsu P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Pragtige ligging. Kamer is lekker ruim, uitsig is onberispelik en ongelooflik. Personeel is super vriendelik en behulpsaam. Ek het dit 'n bietjie vreemd gevind dat daar geen waaier in die kamer was nie. Die amenities kan heelwat verbeter in my opinie. Dit sal ongelooflik wees om 'n paar plaaslike items met 'n groen etos te kry. Koffiesakkies is regtig nie lekker nie; sou baie graag 'n koppie filterkoffie in julle pragtige koppies geniet het, geen vars melk nie, maar 'n massiewe yskas? Ons is baie vroeg (net na 06:00) wakker gemaak deur ander gaste wat direk onder ons kamer gesit en gesêls het. Dit sal wonderlik wees as julle dit kan oorweeg om 'n klein waardevolle kluis in elke kamer by te voeg. Handdoeke is sag en donsig en die bed was baie gemaklik. Ek het dit wel vreemd gevind om in die somer 'n kombers en 'n duvet op te hê. Dit het soos 'n baie veilige area gevoel en oral waar ons gery het, het mense vriendelik gegroet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ameerah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing, friendly staff, great food, by the beach. It was amazing! Really friendly staff, great food and the room is clean, neat and spacious! The beach right outside with amazing views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Thank you for the fantastic feedback! We're thrilled to hear you enjoyed the beautiful beach views, delicious food, and the welcoming atmosphere created by our friendly team . It’s wonderful that you found the room clean, neat, and spacious too! We hope to welcome you back for another amazing stay soon!

Herold V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige vredevolle blyplek. Baie mooi plek en vriendelike mense! Al negatief was dat ons nie warm water gehad het toe ons die aand wou stort nie. Maar ek sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy die rustige atmosfeer en vriendelike mense geniet het . Ons waardeer ook jou opmerkings oor die warm water en sal seker maak dit word ondersoek. Dit is heerlik om te weet dat jy oorweeg om weer by ons te bly – ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom!

Edward V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Baie kort en besig. Ja, dankie. 'n Elektriese kombers sou lekker gewees het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Dankie dat u u terugvoer met ons gedeel het. U insette oor die geriewe is van onskatbare waarde vir ons. Met Belle Maroc se unieke bekoring hoop ons dat u ons weer sal besoek, waar ons vol vertroue is dat u 'n nog aangenamer verblyf sal hê.

Arina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Asemrowende uitsig oor Tafelberg en die see. Baie lekker gebly. Eenhede is ruim en gerieflik. Personeel is baie, baie hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 10

Resensies 269

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R4 230
R 4 230 R 1 692
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 230
R 4 230 R 1 692
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19337a7873db9ce741a5edda22b97ebc8732ee3aa17814288402e4ad7943e198cf5b0ca07a2bbf4a299b430da59b8c8e426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 230 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 6 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.804402369927 18.46265387791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang