Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Maroc

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Ameerah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing, friendly staff, great food, by the beach. It was amazing! Really friendly staff, great food and the room is clean, neat and spacious! The beach right outside with amazing views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herold V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige vredevolle blyplek. Baie mooi plek en vriendelike mense! Al negatief was dat ons nie warm water gehad het toe ons die aand wou stort nie. Maar ek sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Baie kort en besig. Ja, dankie. 'n Elektriese kombers sou lekker gewees het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Dankie dat u u terugvoer met ons gedeel het. U insette oor die geriewe is van onskatbare waarde vir ons. Met Belle Maroc se unieke bekoring hoop ons dat u ons weer sal besoek, waar ons vol vertroue is dat u 'n nog aangenamer verblyf sal hê.

Lana O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Baie goeie ligging met pragtige uitsig oor Tafelberg. Kamers is netjies met 'n gemaklike bed, 'n en-suite badkamer met stort, wasbak en toilet. Aandag kan gegee word aan klein goedjies. Voorsien gerus vars water, melk, teelepels en glase in kamers. Daar is wel 'n ketel en twee koppies en suiker en 'n mini yskas om items koud te hou. Haardroër kan standaard in die kamers voorsien word, dit kon wel by ontvangs aangevra word. Die gasverwarmer was stukkend. Een downlighter was dood en die een bedkasliggie het ook nie gewerk nie. Min opsies vir wynkeuse a.g.v. die taxi-staking. Die stort vat bitter lank om warm te word. Ligging is fantasties en personeel is heel vriendelik en behulpsaam. Parkering is agter die gebou. Stapafstand vanaf On The Rocks Restaurant en Ons Huisie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Geagte gas, Dankie vir u waardevolle terugvoer. Ons sal streef om die areas wat u onder ons aandag gebring het, te verbeter om u verblyfervaring te optimaliseer. Ons waardeer u eerlikheid en sien uit daarna om u weer te verwelkom met 'n verbeterde ervaring. Baie dankie vir u ondersteuning. Vriendelike groete, Sharon Hendricks

Janet H
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Overnight stay. We stayed overnight at Belle Maroc. A good place to stay with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Thank you for sharing your experience! We're delighted to hear you enjoyed your stay at Belle Maroc and the beautiful views. We hope to welcome you back for another relaxing visit soon!

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Baie dankie vir u terugvoer! Ons doel is altyd om ons gaste se ervaring so aangenaam moontlik te maak, en ons waardeer u begrip. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom vir 'n heerlike verblyf!

Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Very disappointed. The hotel has the perfect location, but many downfalls, room not clean and the room services were not up to standard. Always needed to request towels and the coffee station was never replenished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Thank you for sharing your feedback from January 2023. We're glad you appreciated our hotel's location. We've taken your comments to heart and have since made improvements to ensure a more seamless experience for our guests. We hope you'll consider visiting us again to see the positive changes!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Geagte Gas, Dankie vir u terugvoer oor u onlangse besoek aan ons oord. Ons waardeer u kommentaar en sal dit gebruik om ons diens te verbeter. Ons is spyt om te hoor dat u nie die ervaring gehad het wat u verwag het nie, en ons vra omverskoning vir enige ongerief. Ons is toegewyd om ons gaste 'n gehalte-ervaring te bied en sal u terugvoer gebruik om areas van verbetering te identifiseer en aan te spreek. Ons waardeer u eerlike terugvoer en hoop u sal oorweeg om ons weer te besoek. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom en u 'n verbeterde ervaring te bied. Hartlike groete, Sharon Hedricks

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Goeie ligging, vriendelike diens, gehalte ontbyt. Baie vriendelike en professionele ontvangs, pragtige skoon kamers, gehalte diens. Ontbyt uit die boekke. Heerlik gebly en sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
"Baie dankie vir u wonderlike terugvoer van Julie 2022! Ons is bly om te hoor dat u die vriendelike ontvangs, skoon kamers, en gehalte diens waardeer het. Dit is fantasties om te weet dat u die ontbyt geniet het en dat u graag weer sal terugkom. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom! "

Phindile D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Beautiful place close to the beach. Great value for money, top tier restaurant, short drive to fastfood places.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Touch Down Africa
Belle Maroc
Thank you for your positive feedback from August 2022! We're delighted to hear you felt you received great value for money and enjoyed our restaurant and convenient location. We look forward to welcoming you back!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 10

Resensies 230

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 910
R3 910 R1 955
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 910
R3 910 R1 955
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19337a7873db9ce741a5edda22b97ebc8732ee3aa17814288402e4ad7943e198cf5b0ca07a2bbf4a299b430da59b8c8e426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 910 nouVanaf R1 955 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 6 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.804402369927 18.46265387791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang