Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Monika V
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

Stil omgewing, met lekker stoep en see-uitkyk. Rene het verskriklik mooi na ons voorsien, as jy noem iets kort sal sy vinnig 'n plan maak om jou te help. Die kamers is baie mooier en groter as wat die foto's mens laat dink, veral die garage kamer. Elk kamer is privaat van af mekaar en was volledig gestop met alles wat jy nodig vir kosmaak. Die omgewing is stapafstand vanaf die see waar mens kan stap of poele besoek. Sal Belle Vue Guest House aanbeveel vir enige iemand wat is Vermont/Onrus wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shamilah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Tranquil and relaxed. The owner was very polite. Everything was neat, tidy and private. Amazing decor. I would recommend it to anyone needing time out of the busy towns. 3-minutes walk away from the beach. Thanks Rene for the wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Belle Vue Guest House
We appreciate your lovely review, thank you Shamilah. We hope to welcome you back in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-singel 9, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNjZhNjBmLTU4ODEtNDJiZS1iOWRiLTgwNGU3YWFkZjA3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Barnacle Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420475 19.152021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang