Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Vue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-singel 9, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belle Vue Guest House is in Vermont aan die westekant van Hermanus geleë, met vinnige en maklike toegang tot die Kaapstad-hoofweg. Vermont skuil in fynbos-rustigheid en ondersteun 'n florerende en gevarieerde voëlbevolking. Flamingo's is volop in die nabygeleë Vermont-soutpan.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede waarvan die Sea View Studio en Tuinkamer elk toegerus is met 'n koningingrootte-bed en geskik is vir 2 mense. Albei kamers het tee- en koffiegeriewe, yskassie, DStv, WiFi, 'n onderdakparkeerplek en privaat ingange.

Die derde eenheid is die Pop-up Garage Unit is die motorhuis wat omskep is in 'n eenheid met 'n privaat ingang. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, eetarea, koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en stort.

Daar is ook 'n gemeenskaplike dek, ideaal vir skemerkelkies en walviskyk.

Die kuspaadjie, wat deur die fynbos rol, bied toegang tot Onrus en Sandbaai en Hermanus asook die rotsagtige oewer en swembaddens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Belle Vue Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Barnacle-singel 9, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle Vue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnacle-singel 9, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNjZhNjBmLTU4ODEtNDJiZS1iOWRiLTgwNGU3YWFkZjA3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 Barnacle Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420475 19.152021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang