Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bem Vindo Guest House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Antoinette D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustige wegbreek. Ons het baie laat besluit om een nag oor te bly in Onrus. Toe ons eenmaal bespreek het was Adri baie vinnig om die nodige inligting deur te stuur: kontaknommers, aanwysings en wanneer hulle kragonderbrekings verwag. Die kamers is ruim en het elk hul eie badkamer en die kinders het lekker op die grasperk voor rondgehadloop. Ons is heerlik bederf met kolwyntjies en sjokolade, sou maklik nog 'n paar dae daar kon spandeer en uitrus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Wonderful home from home accommodation. The owners were very welcoming and always willing to help. Beautiful decor and the special extras gave a lovely personal touch. A lovely self-catering guest house which we would like to stay at again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Bem Vindo Guest House
Thank you Sharon, for the lovely review. Thanks also for leaving the guest house spotless. Hope to see you all soon. Regards, Adri and Tom

Anelda D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Lekker gerus. 'n Besliste pluspunt was die lekker lapa waar ons kon braai. Die gasvrou het ons verwelkom met lekker cupcakes. Daar is goeie linne en handdoeke en die hoofslaapkamer is ruim. Die diens was baie flink en die gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam en gereed om te help. Die gasheer het vinnig ons probleem met die DStv opgelos. As ek punte kan uitlig waarop die gastehuis sou kon verbeter, sou dit 'n sagter bed wees, en 'n beter koffiemasjien. Ons het ook 'n etenstafel gemis. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Adri
Bem Vindo Guest House
Hi Anelda Baie dankie vir jou goeie review. Dit is so heerlik vir ons om tevrede gaste soos julle te hê. Dankie ook vir die kommentaar oor die bed, etenstafel en koffiemasjien. Ons sal kyk na die probleem. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Tom en Adri

Sugnuet D
Kort verblyf
4.0
Apr 2021

Die verblyf was oulik en skoon, maklik om te vind en die eienaars het baie moeite gedoen. Die verblyf was gereed en skoon. Als was beskikbaar wat ons nodig gehad het. Net een voorstel - oorweeg 'n dak-fan of lugverkoeling in die kamers, dit raak nog gal bedompig/warm deur die nag. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Adri
Bem Vindo Guest House
Johan, Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het reeds dak waaiers aangekoop gereed vir installasie. Vertrou om jou spoedig weer te sien. Adri en Tom. Bem Vindo, ‘n Tuiste weg van jou woning.

Peet V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Was een van die puikste plekke ooit. Vriendelike, behulpsame mense. Was 'n wonderlike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Bem Vindo Guest House
Baie dankie Anita. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie. Groete Tom en Adri

Altus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Vriendelik, skoon, goeie ligging naby die see. Baie vriendelike eienaars, Adri en Tom. Huis was skoon, netjies en modern. Ligging is naby Onrus se see. Perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Bem Vindo Guest House
Altus, Dit was 'n voorreg om julle te onthaal en sommer vriede gemaak ter selfde tyd. Sterkte vir die jaar. Groete, Adri en Tom

Cathrine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Everything was perfect, the hospitality was beyond my expectation. Thank you so much Tom and Adri.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Bem Vindo Guest House
Hi Cathy, Thank you for your nice review. We are so happy that you enjoyed your stay. See you again soon. Kind regards, Adri

Marshalee D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Goeie gastehuis! Bem Vindo Guest House is 'n ongelooflike gastehuis met baie waarde vir geld. Hierdie huis het alles wat jy vir selfsorg benodig, ek bedoel alles! Die diens wat ons by Bem Vindo ontvang het, is 5-ster. Ek beveel dit sterk aan dat jy by hierdie plek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Bem Vindo Guest House
Hi Marshalee and friends. Thanks so much for the great review. We are happy that you are satisfied with Bem Vindo Guest House and enjoyed your stay. Looking forward to seeing you guys again. Tom and Adri

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb1c9f412e8ead4371b949cdc5ee703f74735e2574e58fb1b75900cd8dc95d05098020a5ee4e050262945f24d628866af37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 43 Mossop Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.408512087081 19.16887825264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang