Bem Vindo Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Antoinette D - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Lees meerSharon R - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful home from home accommodation.
Bem Vindo Guest House se terugvoer
Thank you Sharon, for the lovely review. Thanks also for leaving the guest house spotless. Hope to see you all soon.
Regards,
Adri and Tom
Anelda D - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gerus.
Lees meerBem Vindo Guest House se terugvoer
Hi Anelda
Baie dankie vir jou goeie review. Dit is so heerlik vir ons om tevrede gaste soos julle te hê. Dankie ook vir die kommentaar oor die bed, etenstafel en koffiemasjien. Ons sal kyk na die probleem. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Tom en Adri
Sugnuet D - Apr 2021
Algehele gradering
Die verblyf was oulik en skoon, maklik om te vind en die eienaars het baie moeite gedoen.
Bem Vindo Guest House se terugvoer
Johan, Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het reeds dak waaiers aangekoop gereed vir installasie. Vertrou om jou spoedig weer te sien. Adri en Tom.
Bem Vindo, ‘n Tuiste weg van jou woning.
Peet V - Jan 2020
Algehele gradering
Was een van die puikste plekke ooit. Vriendelike, behulpsame mense.
Bem Vindo Guest House se terugvoer
Baie dankie Anita. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Groete
Tom en Adri
Altus K - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, goeie ligging naby die see.
Bem Vindo Guest House se terugvoer
Altus,
Dit was 'n voorreg om julle te onthaal en sommer vriede gemaak ter selfde tyd.
Sterkte vir die jaar.
Groete,
Adri en Tom
Cathrine C - Des 2019
Algehele gradering
Everything was perfect, the hospitality was beyond my expectation.
Bem Vindo Guest House se terugvoer
Hi Cathy,
Thank you for your nice review. We are so happy that you enjoyed your stay. See you again soon.
Kind regards,
Adri
Marshalee D - Aug 2019
Algehele gradering
Great guest house!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie gastehuis!
Bem Vindo Guest House is 'n ongelooflike gastehuis met baie waarde vir geld. Hierdie huis het alles wat jy vir selfsorg benodig, ek bedoel alles! Die diens wat ons by Bem Vindo ontvang het, is 5-ster. Ek beveel dit sterk aan dat jy by hierdie plek bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bem Vindo Guest House se terugvoer
Hi Marshalee and friends.
Thanks so much for the great review. We are happy that you are satisfied with Bem Vindo Guest House and enjoyed your stay.
Looking forward to seeing you guys again.
Tom and Adri
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang