Bem Vindo Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bem Vindo Guest House is in Onrus geleë, 'n kusenklawe aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Onrus lê op 'n seestrook, net 'n paar minute van Hermanus af, tussen berge, riviere, strandmere en die turkoois see en is naby die bekende Hemel en Aarde-vallei.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met DStv, Netflix, 'n binnebraai-area en gemaklike sitplek. Die huis bied ook 2 buitebraai-areas, 'n lapa, 'n alarmstelsel, CCV-sekuriteitskameras buite, WiFi, 'n toesluitmotorhuis op die perseel en aparte motorafdakparkeerplek. Daar is sonkrag, omskakelaar en batterye om harde beurtkrag te bekamp.
Onrus bied staptogte langs die skiereiland tot by Onrus-strandmeer of langs die kronkelende kusvoetpaadjies terwyl ander doendinge swem, snorkel, haaihokduik, walviskyk, fietsry en voetslaan insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Bem Vindo Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossopstraat 43, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang