Benguela B&B
Beskrywing
Eenheid 6 is 'n gesinseenheid met 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omgeskakel word. Die eenheid bied verblyf aan 5 gaste. Die badkamer beskik oor 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Hier is 'n stoof met 4 plate, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. DStv en lugversorging is beskikbaar vir gaste se gerief en vermaak. Hierdie eenheid lei na buite met twee glasdeure waar daar 'n braai is. Let asb. daarop dat dit 'n oopplan-eenheid is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
2 volwassenes en 3 kinders jonger as 12, slegs verblyf.
Huisreëls
Die volle bedrag is betaalbaar as jy jou bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum maak.
'n 50%-deposito is betaalbaar met bespreking en die balans is 4 dae voor aankoms betaalbaar.
Gedurende Desember sal daar geen ontbyt bedien word nie. Doen asb. navraag oor ons ontbyttariewe.
Let asb. op dat indien jy die hele gastehuis wil bespreek, doen navraag en ons sal 'n kwotasie stuur.
Ons wil die hele gastehuis vanaf 15 Desember 2016 tot 2 Januarie 2017 verhuur, so doen asb. navraag as jy dit vir 'n paar gesinne wil bespreek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 3 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Lugversorging, 'n plafonwaaier en TV is beskikbaar. Twee van die enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Daar is 'n yskas, mikrogolf en ketel. Hierdie eenheid maak oop op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer, 2 volwassenes.
Huisreëls
Die volle bedrag is betaalbaar as jy jou bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum maak.
'n 50%-deposito is betaalbaar met bespreking en die balans is 4 dae voor aankoms betaalbaar.
Gedurende Desember sal daar geen ontbyt bedien word nie. Doen asb. navraag oor ons ontbyttariewe.
Let asb. op dat indien jy die hele gastehuis wil bespreek, doen navraag en ons sal 'n kwotasie stuur.
Ons wil die hele gastehuis vanaf 15 Desember 2016 tot 2 Januarie 2017 verhuur, so doen asb. navraag as jy dit vir 'n paar gesinne wil bespreek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 4 het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf en ketel met 'n tafel en stoele vir 2. Hier is lugversorging en volle DStv is vir gaste se gerief en vermaak. Hierdie eenheid lei na 'n veranda.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer, 2 volwassenes.
Huisreëls
Die volle bedrag is betaalbaar as jy jou bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum maak.
'n 50%-deposito is betaalbaar met bespreking en die balans is 4 dae voor aankoms betaalbaar.
Gedurende Desember sal daar geen ontbyt bedien word nie. Doen asb. navraag oor ons ontbyttariewe.
Let asb. op dat indien jy die hele gastehuis wil bespreek, doen navraag en ons sal 'n kwotasie stuur.
Ons wil die hele gastehuis vanaf 15 Desember 2016 tot 2 Januarie 2017 verhuur, so doen asb. navraag as jy dit vir 'n paar gesinne wil bespreek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 5 het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Hier is twee enkelbeddens vir 2 kinders. DStv en lugversorging is beskikbaar vir gaste se gerief en vermaak. Die kombuis is oopplan met die twee kamers en het 'n yskas, mikrogolf ens. Daar is 'n tweeplaatstoof en elektriese braaipan. Hierdie eenheid lei die veranda met 'n skuifdeur. Dit is troeteldiervriendelik en het 'n klein afgeslote tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12, slegs verblyf.
Huisreëls
Die volle bedrag is betaalbaar as jy jou bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum maak.
'n 50%-deposito is betaalbaar met bespreking en die balans is 4 dae voor aankoms betaalbaar.
Gedurende Desember sal daar geen ontbyt bedien word nie. Doen asb. navraag oor ons ontbyttariewe.
Let asb. op dat indien jy die hele gastehuis wil bespreek, doen navraag en ons sal 'n kwotasie stuur.
Ons wil die hele gastehuis vanaf 15 Desember 2016 tot 2 Januarie 2017 verhuur, so doen asb. navraag as jy dit vir 'n paar gesinne wil bespreek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort sowel as 'n tweede stort. Daar is 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en die volle DStv-pakket. Die eenheid lei na die stoep met 'n skuifdeur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer, 2 volwassenes.
Huisreëls
Die volle bedrag is betaalbaar as jy jou bespreking minder as 7 dae voor die inklokdatum maak.
'n 50%-deposito is betaalbaar met bespreking en die balans is 4 dae voor aankoms betaalbaar.
Gedurende Desember sal daar geen ontbyt bedien word nie. Doen asb. navraag oor ons ontbyttariewe.
Let asb. op dat indien jy die hele gastehuis wil bespreek, doen navraag en ons sal 'n kwotasie stuur.
Ons wil die hele gastehuis vanaf 15 Desember 2016 tot 2 Januarie 2017 verhuur, so doen asb. navraag as jy dit vir 'n paar gesinne wil bespreek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bream Hill 22, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang