Benlize Lodge
Beskrywing
Dié kamer is onder die lapa en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskas en mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Prys sluit nie die lapa (venue) en allen gebruik vd swembad in nie.
Ons stel voor dat die lapa geneem moet word vir groepe van 8 en groter aangesien die eenhede nie een groot genoeg is vir 'n kuier met meer as 8 persone binne en of op kleiner patio's nie.
Neem asseblief kennis dat die Lapa voortaan die kroeg insluit (om meer yskas geriewe toe te laat) Prys R2 500 en skoonmaak van die eenheid een maal per dag 'n addisionele R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en enkelbed in die slaapkamer, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie. Hierdie kamer kan deel vorm van Raasblaar met 'n aparte ingang en is ideaal vir oornagverblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Prys sluit nie die lapa (venue) en allen gebruik vd swembad in nie.
Ons stel voor dat die lapa geneem moet word vir groepe van 8 en groter aangesien die eenhede nie een groot genoeg is vir 'n kuier met meer as 8 persone binne en of op kleiner patio's nie.
Neem asseblief kennis dat die Lapa voortaan die kroeg insluit (om meer yskas geriewe toe te laat) Prys R2 500 en skoonmaak van die eenheid een maal per dag 'n addisionele R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is op die rand van die berg en bied 'n uitsig oor die noordelike en oostelike kant. Die houtwerk van hierdie dubbelverdieping grasdakeenheid gee dit 'n huislike en warm gevoel. Die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus en die sitarea het 'n kaggel en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Prys sluit nie die lapa (venue) en allen gebruik vd swembad in nie.
Ons stel voor dat die lapa geneem moet word vir groepe van 8 en groter aangesien die eenhede nie een groot genoeg is vir 'n kuier met meer as 8 persone binne en of op kleiner patio's nie.
Neem asseblief kennis dat die Lapa voortaan die kroeg insluit (om meer yskas geriewe toe te laat) Prys R2 500 en skoonmaak van die eenheid een maal per dag 'n addisionele R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied gerieflike slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ketel toegerus. Daar is ook 'n stoep en braai-area. Linne, komberse, duvets en handdoeke word voorsien. Hierdie eenheid kan ook saam met Waenhuis bespreek word om vir 10 gaste voorsiening te maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Prys sluit nie die lapa (venue) en allen gebruik vd swembad in nie.
Ons stel voor dat die lapa geneem moet word vir groepe van 8 en groter aangesien die eenhede nie een groot genoeg is vir 'n kuier met meer as 8 persone binne en of op kleiner patio's nie.
Neem asseblief kennis dat die Lapa voortaan die kroeg insluit (om meer yskas geriewe toe te laat) Prys R2 500 en skoonmaak van die eenheid een maal per dag 'n addisionele R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang