Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benlize Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 12 Aug 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Raasblaar
Selfsorg
Koorsboom
Selfsorg
Lapa Kamer
Selfsorg
Waenhuis
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls


Prys sluit nie die lapa (venue) en allen gebruik vd swembad in nie.

Ons stel voor dat die lapa geneem moet word vir groepe van 8 en groter aangesien die eenhede nie een groot genoeg is vir 'n kuier met meer as 8 persone binne en of op kleiner patio's nie.

Neem asseblief kennis dat die Lapa voortaan die kroeg insluit (om meer yskas geriewe toe te laat) Prys R2 500 en skoonmaak van die eenheid een maal per dag 'n addisionele R250.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX96KLqoxk7Jub5t3V9er0IseLoGtE95eVOsrGD4rcI0dj19JkL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 Portion 255 Jalapor Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788081562041 27.872235451068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem