Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benlize Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Huntley C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Dit was baie lekker, dis netjies, en alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bennie en Elize
Benlize Lodge
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek hoop om julle gou weer te sien. Benlize groete

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rus en vrede. Baie vriendelike mense, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons het laat middag eers daar gekom en Bennie het ons ontvang. Baie lekker gebly. Bennie is baie gasvry. Pragtige uitsig! Sal definitief weer en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Net oor geslaap. Was ok. Met aankoms geen krag moes van kamer skuif. Was ongerieflik. Geen dakwaaier in kamer was warm en ongemaklik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Sien bovermelde. Ek is gevra of ek sal skuif. Dis alles in orde. Maar die kamertjie het nie 'n yskas in gehad nie, en dit was baie warm. Stort was verstop en bietjie vuil. Sien dit asb. in opbouende kommentaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Inus L
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Mei 2024

Aangenaam, maar spasie vir verbetering. Benlize Lodge is perfek geleë met 'n mooi uitsig van die dam, maar kort wel bietjie aandag. Alhoewel die tennisbaan geadverteer word, is dit buite werking, en baie van die huisitems was vuil met ons aankoms. Ons het wel gevoel dit was bietjie duur vir wat mens kry, alhoewel die gasheer baie behulpsaam was.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johnny V
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2024

Terrible. Although a budget room, the room was dirty and the dishes weren't cleaned. There was still coffee from previous guests and hair on the floors. There was no reception, and the guy actually admitted that he didn't check the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ilze O
1 nag
1.4
Mrt 2024

Disappointing experience at Benlize Lodge, Broederstroo, Hatrebeespoort. Overall, my stay at Benlize Lodge was thoroughly disappointing, and I cannot in good conscience recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Mariska W
1 nag
5.0
Des 2023

Fantasties. Ek beveel enige iemand aan om daar te woon, volgende keer sal ons beslis langer bly. Baie dankie dat julle alles so gemaklik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bennie en Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R900 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX96KLqoxk7Jub5t3V9er0IseLoGtE95eVOsrGD4rcI0dj19JkL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 Portion 255 Jalapor Road 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788081562041 27.872235451068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang