Benlize Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bennie en Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Huntley C - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Benlize Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Benlize groete
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus en vrede.
Ria P - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het laat middag eers daar gekom en Bennie het ons ontvang.
Shirley O - Feb 2024
Algehele gradering
Net oor geslaap.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Deon L - Mrt 2024
Algehele gradering
Sien bovermelde.
Inus L - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam, maar spasie vir verbetering.
Johnny V - Jan 2024
Algehele gradering
Terrible.
Ilze O - Mrt 2024
Algehele gradering
Disappointing experience at Benlize Lodge, Broederstroo, Hatrebeespoort.
Mariska W - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Joy V - Jul 2023
Algehele gradering
Was amazing, owners went the extra mile for us! Brought a gas heater to us an Memory brought a blanket for us while we were at the braai! All this helped make our stay a pleasant one!
Annemi D - Jun 2023
Algehele gradering
Bederf jouself gerus met die beeldskone uitsig wat Benlize Lodge bied!
Theunis D - Mei 2023
Algehele gradering
Soos voorheen. Wonderlik!
Ruan W - Apr 2023
Algehele gradering
Was 'n vinnige wegbreek en Benlize Lodge was vinnig om ons te help om ons naweek 'n naweek te maak om te onthou.
Mianda T - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome. Sal definitief weer daar kom bly!
Claudia R - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Hennie V - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike ligging met pratige, hoë uitsig oor Hartebeespoort Dam.
Lees meerDurette V - Jun 2023
Algehele gradering
Ons as familie het dit so geniet, en die honde het dit nog lekkerder gemaak met al hul liefde en vriendelikheid.
Ndanduleni M - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Marika G - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry. Vriendelik. Skoon en netjies. Veilig. Ons sal weer terug wees!
Anthea A - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Miriam C - Jan 2023
Algehele gradering
Superb.
Vanessa G - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful!
Lees meerAnonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Marlene V - Des 2023
Algehele gradering
Die view was amazing. Dis al.
Chenelle V - Des 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik wonderlik.
Lees meerDebbie V - Okt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Benlize Lodge se terugvoer
Thank you for visiting Benlize. We hope to see you soon again.
Benlize team.
Gert O - Okt 2022
Algehele gradering
Bo-verwagting lekker.
Benlize Lodge se terugvoer
Dankie Gert. Ons maak weer so.
Lilian N - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Samantha N - Jul 2022
Algehele gradering
Breathtaking view, superb customer service.
Benlize Lodge se terugvoer
Thank you Sam. Hope to see you and your family again soon.
The Benlize team.
Florence N - Mei 2022
Algehele gradering
I had a wonderful time.
Benlize Lodge se terugvoer
Florence we will be here to look after your needs. Regards
Johan W - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker rustig met mooi uitsig.
Michael E - Mei 2022
Algehele gradering
What a fantastic venue.
Lees meerBenlize Lodge se terugvoer
Thank you Michael, it was fun having you guys and enjoy to see you with the poor Bachler at the stop street begging for money.
We would like to welcome you and your families next time round.
Benlize greetings
Mario S - Mei 2022
Algehele gradering
Luuksheid met 'n wonderlike uitsig.
Bernadette G - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is so mooi en skoon en jy sien die hele Harties van daar af.
Maryke V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike, ontspannende, rustige kuierplekkie. Vriendelike eienaars. Sal beslis weer gaan kuier.
Benlize Lodge se terugvoer
Maryke, ons ontvang jou graag weer as jy in die area wil kom kuier.
Benlize Groete
Anne L - Jul 2022
Algehele gradering
Stunning, comfortable, cosy.
Benlize Lodge se terugvoer
Hi Anna, thank you for the review. We are looking forward for to your next visits to Benlize.
Benlize Team
Tracy D - Feb 2022
Algehele gradering
A peaceful place just outside of Jhb.
Lees meerCorli L - Mei 2022
Algehele gradering
The rooms was neat and the owner nice.
Mandy M - Mei 2022
Algehele gradering
Our stay was adequate for the one evening we stayed.
Lees meerMatsobane S - Des 2022
Algehele gradering
Not really impressed.
Lees meerRiaan H - Nov 2022
Algehele gradering
DStv het nie gewerk nie, plek nie mooi skoon gewees nie, glad nie die prys regverdig nie.
Benlize Lodge se terugvoer
SO jammer oor julle slegte ondervinding.
Koffie kan die klamigheid in die lug wees maar geen verskoning. Ons sal julle graag wil bederf met 'n midweek na die skoolvanansie om op te maak vir jul ervaaring.
Weereen jammer, by Benlize wil ons he dat alle gaste sou wou terugkom.
Groete
Carin V - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Cornell S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig. Ons gaan definitief weer gaan.
Christelle M - Sep 2021
Algehele gradering
Die uitsig was baie mooi!
Benlize Lodge se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning Christelle.
Ons maak weer so as dit vir julle gelee is en julle soek verblyf.
Simone K - Aug 2021
Algehele gradering
Great!
Louise P - Mei 2021
Algehele gradering
Beautiful views, peaceful, quiet, safe.
Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende Hartebeespoortdam-blyplek.
Helen V - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful quiet and serene. Food for the soul.
Carin R - Jan 2021
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring!
Tjaart V - Des 2021
Algehele gradering
Die plek het 'n pragtige uitsig oor die dam.
Chanel S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig en die ligging was perfek.
Johan S - Feb 2021
Algehele gradering
Benlize is 'n juweel.
Lees meerBenlize Lodge se terugvoer
Johan baie dankie vir julle pragtige terugvoer ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete,
Bennie en Elize
Salome K - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike huis met pragtige uitsig bedags en saans.
Lees meerZerwick S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker kuier met lieflike uitsig.
Charné P - Des 2021
Algehele gradering
Lekker plek.
Van Zyl D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Tinus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly met die mooiste uitsig.
Peter C - Jan 2021
Algehele gradering
Was okay but did not have Wi-Fi as advertised.
Lees meerMariska O - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig.
Annamari K - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome! Die view is asemrowend.
Rensia B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik stil, rustig en veilig. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik
Ernst D - Aug 2020
Algehele gradering
Rustigheid saam met die gesin.
Johan D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam. Sal weer besoek
Benlize Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek. Ons sien uit om julle in die toekoms weer hier te verwelkom. Groete
Maggie B - Des 2020
Algehele gradering
Fun, lovely pool, centrally located, good accommodation facilities.
Kgomotso M - Okt 2020
Algehele gradering
Pleasant stay, refreshing and very friendly owners - thanks Oom Bennie
Deon V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het eintlik net oorgeslaap omrede ons 'n troue daar naby bygewoon het.
Annatjie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Die blyplek was aanvaarbaar.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Lauren L - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic place to stay. Beautiful scenery and wonderful service.
Benathi D - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing stay, friendly host, we had a very good time.
Tshepo N - Okt 2019
Algehele gradering
Magnificent.
Benlize Lodge se terugvoer
Thank you Tshepo looking forward to seeing you and your friends soon.
Sonnette R - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker plek, lekker mense!
Benlize Lodge se terugvoer
Hi, thank you for supporting Benlize, looking forward to see you next time.
Kind Regards
Annalie S - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was awesome!
Thabo M - Apr 2019
Algehele gradering
Great place to be, so perfect.
Roelien V - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Tessa C - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent! Beautiful scenery, friendly reception and a tranquil environment. Little gem!
Paula B - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus, asemrowende uitsig oor die dam, baie mooi plekkie.
Lees meerBenlize Lodge se terugvoer
Beste Paula,
Baie dankie vir jou terugvoer en ondersteuning. Ons het so 4 maande terug begin om alles op te gradeer, dus sal ons verseker die binnehuis se foto's moet opgradeer.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Benlize Lodge
Greta W - Feb 2019
Algehele gradering
'n Heerlike ontspannende naweek in 'n rustige omgewing.
Sarie V - Jan 2019
Algehele gradering
My verblyf altyd lekker by Benlize.
Rika E - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en puik verblyf!
Sonika M - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Paul B - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige stil verblyf met pragtige uitsig.
Marante F - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Benlize Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer.
Karin C - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plaastipe omgewing, netjiese huis, heerlike lapa.
Anita V - Jun 2019
Algehele gradering
Die mooiste view met 'n vriendelike gasheer.
Lees meerBenlize Lodge se terugvoer
Baie dankie julle twee, dit was werklik 'n ding dat toe die element vervang is die termostaat uitgebrand het. Laat weet ons gerus as julle weer kom, sodat ons vir julle vir 'n naweek op die huis kan bied om te vergoed vir jul ongerief.
Ek maak dadelik werk van die rasper en braaitang. Ek het in voorraad, dit moet net ingesit word.
Groete,
Benlize Lodge
Monty S - Nov 2019
Algehele gradering
Word aanbeveel vir mense wat hou daarvan om in die natuur te wees.
Lees meerBenlize Lodge se terugvoer
Jammer julle vir die waaier en die sleg ontvangs. Bennie was in die hospitaal met 'n heup vervanging en dinge het 'n bietjie dol gegaan met my.
Daar is muskiet brandertjies in al ons kamers en ons het nou waaiers in al ons kamers.
Groete.
Ane L - Nov 2019
Algehele gradering
Great view, clean and comfortable accommodation.
Schuyler S - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Willem E - Okt 2019
Algehele gradering
Very accommodating with a great view.
Benlize Lodge se terugvoer
Good day Willem,
Thank you for your support wish to see you next year again.
Tshepo N - Jun 2019
Algehele gradering
Magnificent.
Leana L - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Benlize Lodge se terugvoer
Goeie dag Leana,
Baie dankie vir julle kuiertjie ons is opgewonde om julle weer volgende jaar te verwelkom.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Vania P - Aug 2019
Algehele gradering
Stresvol, min rus.
Lees meerElna V - Des 2018
Algehele gradering
A must stay.
Rene S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gerieflik, baie mooi omgewing, gasheer ongelooflik gasvry, oulikste twee Labrador honde wat ons vreeslik baie geniet het, diens puik!
Liezel S - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en 'n plekkie om te ontspan.
Jan M - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Benlize Lodge se terugvoer
Dankie julle, ons sien uit om julle volgende keer langer by ons te he. Groete Bennie en Elize
Christiaan C - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was great, net jammer ons kon nie die hele naweek daar bly nie, aangesien ons net oorgeslaap het na 'n bruilof.
Mariana K - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Benlize Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul ondesteuning ons sien uit om julle in die toekoms weer te ontvang.
Groete,
Bennie en Elize
Talita B - Jun 2018
Algehele gradering
'n Ongelooflike heerlike rusplekkie.
Benlize Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer by Benlize te verwelkom.
Groete
Amore K - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely view, luxury units.
Benlize Lodge se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering. Dit was ons voorreg om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Sonja S - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike naweek met besonderse verblyf gehad.
Benlize Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier Sonja, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Linda B - Apr 2018
Algehele gradering
Comfortable. Very nice. Very neat. Thank you Bennie for all the effort and hospitality.
Benlize Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jullle ondersteuning. Hoop om jullle gou weer te sien.
Groete
Tienus S - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig oor Harties.
Christa J - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Wendy D - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Christene V - Des 2018
Algehele gradering
Thank you for sharing a piece of your beauty with us.
Erna B - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit is so rustig, presies wat ek wou hê om weg te breek van die besige stadslewe!
Martin D - Des 2018
Algehele gradering
Die omgewing is asemrowend.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Elize O - Nov 2017
Algehele gradering
Rustigheid en mooiste uitsig!
Madeleine R - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Benlize Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Mense soos julle maak dit vir ons die moeite werd. Sien hopelik gou weer. Mooi loop. Bennie en Elize.
Annemie B - Des 2017
Algehele gradering
Ek en my dogter het 'n heerlike wegbreek gehad in vrede en 'n fantastiese omgewing.
Gideon B - Okt 2017
Algehele gradering
Wat 'n uitsig!
Ilze S - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang