Benlize Lodge
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Des 2024 tot 2 Jan 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
-
Vanaf
R900R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuisies wat 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en Pecanwood bied. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Pecanwood Gholflandgoed, die Magaliesbergse Biosfeerreservaat, die Olifant Reservaat en Harties Kabelspoor in.
Die verblyf bestaan uit 4 eenhede.
Elke kothuis het 'n dubbelbed en enkel bed, en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis, gratis WiFi, TV met DStv en sy eie lapa. Die aparte kamers is ideaal vir oornagverblyf met elk 'n dubbelbed en enkel bed en suite-badkamers.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, tennisbaan, 'n venue vir klein konferensies en ander funksies, asook veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omliggende area sluit gholf, abseil, visvang, valskermsweef, seilplankry, voëlkyk, voetslaan, riviervaarte, bootritte en lugballonvlugte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bennie en Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Gaste dink Benlize Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Broederstroom Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 255, Jalaporweg, Broederstroom, 0240, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang