Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art-Inspired Bedroom

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Rook is verbode. 'n Boete sal gehef word indien gaste nie by die reël hou nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Gaste aanvaar verantwoordelikheid vir skade of breekskade.
Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie, maar indien dit reën kan daar kragonderbrekings wees.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra fooi gehef word.
Wasgoeddienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Respekteer asb. ander gaste en bure.
Daar is nie ekstra parkeerplek vir gaste nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21ste Laan 81, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28afa0be4bc641c9b730d9d195536bf9416045d004a2b7d315df670bfe68118df3b10329949fa806f172846adcc849133070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 81 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.18856924225 22.132972246447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang