Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Art-Inspired Bedroom

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21ste Laan 81, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Art-Inspired Bedroom bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuisie sluit 'n mikrogolf, yskassie, lugbraaier, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware in. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n pragtige onderdakstoep wat oor die tuin uitkyk met meer buitesitplek asook 'n braai-area perfek vir etes.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 21ste Laan 81, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21ste Laan 81, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28afa0be4bc641c9b730d9d195536bf9416045d004a2b7d315df670bfe68118df3b10329949fa806f172846adcc849133070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 81 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.18856924225 22.132972246447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang