Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beresheet The Queen

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beresheet The Queen
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dalene O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O

Rustig en pragtige plek!

The Queen is 'n pragtige plek - reg vir 'n koningin. Die eenheid is baie goed toegerus en alles wat ons benodig het, was daar. Die beddens is baie gerieflik en die beddegoed is van baie goeie gehalte. Die eenheid is baie ruim en stylvol ingerig. Ons verblyf was baie aangenaam, die seeuitsig is pragtig en die rustigheid wat ons ervaar het in die eenheid, is 'n groot plus!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 33a, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf10a4bdc05da09f244cdd9f730c3b8232656cef7b458870ea422ab544fd0dd14b4850be72e28138eb85d2296c30df7b15d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 33a Church street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185915975936 22.140346731872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang