Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beresheet The Royal Library

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode. 'n Boete van R1000 sal op oortredings gehef word.

Byeenkomste of partytjies word nie toegelaat nie.

Oormatige geraas moet asb. vermy word om te verhoed dat ander gaste versteur word.

Indien gaste iets breek, sal hulle verantwoordelik wees vir die vervangingskoste. Indien gaste die linne of handdoeke beskadig of vlek, sal 'n vervangingskoste geld.

Dit is 'n selfsorgverblyf. Indien gaste hulp nodig het kan hulle vir Christine by 0827892815 skakel.

Die verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. In geval van reënweer kan daar egter 'n tekort aan elektrisiteit wees.

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste van R150 per dag gereël word.

'n Wasgoeddiens kan teen 'n koste van R150 per bondel gereël word.

Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste.

Daar is net een parkeerplek beskikbaar en geen parkeerplek vir ekstra gaste nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 33a, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA653669fbd8ccd0df6d6fcb2e18ed578a607f1c60f91f6769baef7f4aa4d13b76a33add420c903ef35574e93e74b623b5cf47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 33a Church Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185791724529 22.140389647216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang