Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beresheet The Secret Garden Hideaway

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode. 'n Boete sal gehef word.
Funksies en partytjies word nie toegelaat nie.
Hou asb. die volume op 'n redelike vlak sodat dit nie ander gaste pla nie.
Indien gaste iets breek of die linne of handdoeke beskadig of vlek, sal hulle vir die vervangingskoste verantwoordelik wees.
Daar is sonkrag, so daar is nie beurtkrag nie. In geval van reënweer kan daar egter 'n tekort aan elektrisiteit wees.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste per dag gereël word.
'n Wasgoeddiens kan, indien moontlik, teen 'n ekstra koste per bondel gereël word.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wat op die perseel bly.
Daar is slegs 1 parkeerplek. Geen parkeerplek is vir ekstra gaste beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21ste Laan 81, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2c6361c411793d9b85d445f56388a33d60ed965c067a53d3ececb8148d0956e7875571ce7fef3872b725a93ca633de829fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 81 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.188623823038 22.132933083476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang