Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg en Zee Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Berg en Zee Guesthouse is 'n pragtige strand-venue wat deur die eienaar bestuur word. Sy sal verseker dat elke dag by dié gastehuis spesiaal is.

Berg en Zee is 'n welbekende landmerk in Kusweg en is sentraal geleë in Gordonsbaai, net 'n paar treë van die strand af. Of nou in die son wil bak op die bekende Bikini-strand, 'n bootrit wil neem van die hawe af, of 'n maaltyd by een van verskeie seefront-restaurante wil geniet, hierdie is die plek vir jou.

'n Volledige ontbyt-spyskaart is elke oggend beskikbaar in die sonnige eetkamer en daar is 'n knus wynkelder met 'n mikrogolfoond, boeke en speletjies.

Die dakwoonstelle is twee baie spesiale suites wat heel bo in die gastehuis geleë is en dus asemrowende see- en berguitsigte bied. Elke suite het 'n ekstra lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n kombuisie, 'n groot onderdak-terras met braaigeriewe, 'n sitarea, 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, asook gratis WiFi. Hierdie kamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste.

Daar is ook 3 dubbelkamers op die tweede verdieping, elkeen lekker ruim, met 'n wonderlike uitsig oor die see van 'n privaat balkon af. Elkeen van hierdie eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, lugversorging, 'n sitarea, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamers het elkeen slaapplek vir 4 mense en is geskik vir gesinne met kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Mandrid B
5.0
Pragtige kamer en uitsig, met 'n heerlike ontbyt. Heerlik gebly. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.
Jun 2024
Nicolaas Marthinus P
5.0
Baie rustig en aangenaam. Baie lekker. Mooi stil residensiële area, maar naby genoeg om strand en eetplekke toe te stap. Lekker ontbyt, ruim en gerief...
Sien meer
Jan 2024
Hennie H
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker rustig Baie lekker gerus en ontspan, lekker ontbyt gehad, sal weer oornag daar.
Sep 2023
Stephan G
Saam met vriende
4.6
Goeie ligging en geriewe. 'n Mooi uitsig en pragtige meubels. Vriendelike ontvangs en personeel.
Jun 2023
Robin E
Saam met lewensmaat
4.2
Great location, great views. Breakfast was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kerry-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Kusweg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berg en Zee Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1b74a6a166795856191f6b4a6ef09bab15e6e1f16558f1293f95bc59b0ebeae708665af20d942441c7526f421d8531f5a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 135 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.163775655652 18.863391280174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang