Berghaan
Beskrywing
Dié eenheid is op die onderste verdieping geleë en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed met luukse linne en is geskik vir 2 volwassenes, asook 'n bank wat in 'n bed omskep kan word vir twee kinders. Die eenheid het ook 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n tafeltjie met twee stoele vir 2 persone en 'n lessenaar, stoel en leesliggie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Die kamer het WiFi en 'n plat-skerm TV. Die kamers word daagliks skoongemaak. Buite die kamer is daar 'n privaaat patio wat op die tuin uitkyk waar rook toegelaat word. Een parkeerplek is toegewys aan die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Luukse beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste is ook welkom om hul eie te bring.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Geen ekstra besoekers word in die kamers toegelaat nie, tensy dit met die bestuur bespreek is.
Geen harde geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die grondvloer geleë en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed met luukse linne en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer loop uit op 'n patio met 'n tafel en sitplek en kyk uit oor die tuin. Daar is WiFi en 'n platskerm TV asook DSTV. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Dit het ook 'n lessenaar en stoel. Die kamer word daagliks skoongemaak, Een parkeerplek per kamer is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Luukse beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste is ook welkom om hul eie te bring.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Geen ekstra besoekers word in die kamers toegelaat nie, tensy dit met die bestuur bespreek is.
Geen harde geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die eerste verdieping geleë en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed met luukse linne en is geskik vir 2 volwassenes, asook 'n bank wat in 'n bed omskep kan word vir twee kinders. Die eenheid het ook 'n bad met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Daar is 'n tafeltjie met twee stoele vir 2 persone en 'n lessenaar, stoel en leesliggie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Die kamer het WiFi en 'n plat-skerm TV. Die kamers word daagliks skoongemaak. Buite die kamer is daar 'n stoeltjies wat op die tuin uitkyk waar rook toegelaat word. Een parkeerplek is toegewys aan die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Luukse beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste is ook welkom om hul eie te bring.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Geen ekstra besoekers word in die kamers toegelaat nie, tensy dit met die bestuur bespreek is.
Geen harde geraas, musiek of partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15de Laan 862a, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang