Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Berghaan

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Deon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld en baie netjiese plek. Baie lekker oorgeslaap. Kamer het al die basiese benodighede. Vriendelike ontvangs. Kamer is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Hi Deon, dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit want dit gee ons kans vir verbetering. Jul is enige tyd weer welkom, ons geniet julle verblyf. Bart en Driekie.

Schalk J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Verblyf was aangenaam. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Best value for money in Pretoria, an excellent place. Friendly hosts and clean and neat rooms with everything that you need available. Best value for money in Pretoria, excellent place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Rustig, gemaklik, goeie waarde vir geld. Alles was 100%. Rustige atmosfeer, vriendelike mense. Enigste ding wat dalk kort is 'n water of lugverkoeler.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mario L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Rustig. Vir 'n vinnige in en uit ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Altea P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig geslaap. Veilige akkommodasie vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandri M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Hi Anndri, baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om julle te kon huisves. Enige tyd weer welkom. Groete, Bart en Driekie

Edmund J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sakpas, netjiese verblyf met 'n aangename gasheer. Vir seker. Ons sal graag weer daar tuisgaan as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Dankie vir die goeie terugvoer. Julle is meer as welkom om enige tyd weer hier te kom inboek vir 'n heerlike rustyd. Groete, Bart en Driekie

Ryan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nice and private. No issues. Friendly and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies, ruim! Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Die kamer is ruim met baie pakplek (iets wat skaars is by die meeste plekke). Die area is stil en is naby alles wat ons nodig gehad het. Ons sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Baie dankie. Ons waardeer jou instte. Altyd welkom. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 862a, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da8dc2d7f088dbe38c511cd185e1e6bc7193f1c21118d311475bf8bf366d339462a9da69ac89a57f1217fa2d008dd1d6df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 862A 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.701230633945 28.210797529089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011