Berghaan
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Driekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ryan J - Sep 2024
Algehele gradering
Nice and private.
Lianie E - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim!
Berghaan se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou instte. Altyd welkom. Groete
Hanlie P - Mei 2024
Algehele gradering
Kort besoek, mooi skoon en gasheer het gesorg dat almal gelukkig is.
Berghaan se terugvoer
Hi Jaco, baie dankie. Ons waardeer jou insette.
Groete Bart en Driekie
Japie S - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Berghaan se terugvoer
Hi Japie. Baie dankie vir jou insette. Ons waardeer dit opreg. Groete Bart en Driekei
Elzabé M - Apr 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Berghaan se terugvoer
Hi Elsabé, baie dankie. Ons waardeer jou insette. Julle is altyd meer as welkom.
Groete Bart en Driekie
Stephan B - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Zanette R - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvrye en vriendelike eienaars.
Berghaan se terugvoer
Hi Zanette, baie dankie. Ons waardeer jou insette. Julle is enige tyd welkom. Groete Bart en Driekie
Rudi K - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was so rustig om op die stoep te sit en die pragtige tuin te geniet.
Rudolph S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Roelof E - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek.
Christine V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Berghaan se terugvoer
Thank you Nevill for the excellent review. Bart and Driekie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Carel S - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Berghaan se terugvoer
Hi Carel, baie dankie. Bly om te verneem. Jy is meer as welkom. Groete Bart en Driekie.
Jaco R - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies se akkommodasie teen billike prys.
Monami N - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige en bekostigbare verblyf. Alles wat nodig is, is voorsien. Pragtige tuin.
Berghaan se terugvoer
Baie dankie Monami Napier. Julle is altyd meer as welkom. Groete Bart en Driekei.
Ina D - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plek om te bly.
Linda V - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam
Berghaan se terugvoer
Dankie Linda vir die resensie. Ons het jul besoek geniet. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
groete
Bart en Driekie
Eduard V - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant, relaxing stay.
Petrus S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Andrehet S - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Rene L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie stil en veilig.
Christo N - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het letterlik net oorgeslaap, maar dit was perfek vir ons behoeftes!
Berghaan se terugvoer
Hi Christo, baie dankie vir die goeie kommentaar, julle is altyd meer as welkom. Groete
Bart en Driekie
Isaac M - Jul 2023
Algehele gradering
Best experience I had.
Berghaan se terugvoer
Thank you for your kind review, it was a pleasure to have you here, always welcome.
Regards
Bart & Driekie
Sandra J - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Berghaan se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle ondersteuning is goud werd en ons is bly ons kon julle verblyf aangenaam maak.
Groete Bart en Driekie
Magdel C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Hein L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en het baie lekker gebly.
Berghaan se terugvoer
Baie dankie Hein. Ons waardeer die resensie. Jule is meer as welkom om enige tyd weer by ons te kom aanklop. Groete Bart en Driekie.
Gert R - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was lekker rustig en ontspannend.
Berghaan se terugvoer
Baie dankie Gert vir die resensie. Julle is altyd meer as welkom. Ons is bly ons kon jul verblyf aangenaam maak.
Groete Bart en Driekie.
Rudi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Frik J - Sep 2023
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang, vinnig gemaklik gemaak en ons het heerlik geslaap.
Jaco V - Aug 2023
Algehele gradering
Goed, netjies.
Freddie D - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Isabel H - Okt 2022
Algehele gradering
Dis soos 'n kuier by familie!
Berghaan se terugvoer
Hi Isabel, baie dankie vir die resensie. Dit was n plesier om julle te kon huisves. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete Bart en Driekie.
Aletta S - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike eienaars.
Berghaan se terugvoer
Hi Aletta, baie dankie vir die mooi resensie. Julle was aangename gaste en is enige tyd weer welkom.
Groete Bart en Driekie
Adam G - Aug 2022
Algehele gradering
Dadelik welkom gevoel. Bart en Driekie is uitstekende gasvrou/gasheer.
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Laat mens tuis voel.
Berghaan se terugvoer
Hi Andre, baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat ons vir jou n goeie ervaring kon skep. Jy is meer as welkom groete. Bart en Driekie.
Lynette B - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek.
Berghaan se terugvoer
Hi Lynette, baie dankie vir die mooi evaluasie. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete, Bart.
Jorika K - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Dina V - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap en beslis 'n lekker ontbyt gehad. Kinders dit geniet, wens ons kon nog 'n aand daar deurbring.
Berghaan se terugvoer
Hi Dina, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly jy het jou ervaring geniet en julle is ter enige tyd meer as welkom om ons te kom besoek. Groete, Bart.
Johann N - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Berghaan se terugvoer
Hi Johann, thank you for the good review. You are most welcome to visit us again any time. Looking forward to being your host. Regards, Bart and Driekie.
Danie L - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon en stil plekkie waar ons heerlik ontspan het.
Cristina M - Apr 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable, modern and safe. Will definitely recommend it.
Berghaan se terugvoer
Hi Christina, dankie vir die resensie. Julle is gawe gaste en is altyd welkom by ons. Veilig wees en ons hoop om julle weer te sien. Groete Berghaan bestuur, Bart en Driekie.
Jacqueline S - Jan 2021
Algehele gradering
See below.
Berghaan se terugvoer
Wat 'n voorreg was dit nie om julle by Berghaan te ontvang nie. Julle was sulle aangename en vriendelike gaste. Kom kuier gerus weer by ons.
Joey V - Mrt 2021
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik en gasvry. Kamer baie netjies.
Magda D - Nov 2020
Algehele gradering
'n Heerlike rustige plek, pragtig en goeie diens - waarde vir geld.
Marthie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, wow!
Berghaan se terugvoer
Marthie, dit was voorwaar lekker om jou hier te ontvang. Dankie vir die resensie. Altyd welkom.
Daniel M - Aug 2020
Algehele gradering
All was excellent, very warm welcome.
Berghaan se terugvoer
Daniel
What a pleasure it was to host you. Thank you for choosing Berghaan. Always welcome!
Francois R - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, gemaklike kamer met alles wat jy nodig het vir lekker slaap.
Antoinette O - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en skoon verblyf.
Berghaan se terugvoer
Antoinette, dit was wonderlik om julle hier te ontvang.
Frans K - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Berghaan se terugvoer
Hi Frans, Baie dankie vir jou resensie. Ons streef daarna om net die beste vir ons gaste te gee. Jy is enige tyd welkom om ons weer te besoek.
Antoinette O - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies, puik diens en heerlike ontbyt.
Berghaan se terugvoer
Antoinette, Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Jy is ter enige tyd weer welkom by ons.
Bart en Driekie
Mariaan P - Jun 2019
Algehele gradering
'n Mens voel baie tuis by die gastehuis en ontbyt iets besonders.
Berghaan se terugvoer
Hi Mariaan,
Dit was wonderlik om julle hier te ontvang. Julle is áltyd welkom.
Hartlike groete,
Bart en Driekie
Reneatte B - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige stil plekkie.
Berghaan se terugvoer
Reneatte, baie dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om jou hier te ontvang. Jy is altyd welkom by ons!
Amelia L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike verblyf en smaaklike ontbyt.
Berghaan se terugvoer
Hi Amelia,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek stem 100% saam. Die afwesigheid van die matjie was 'n oorsigfout en ons sal verseker seker maak dat daar altyd 'n matjie beskikbaar is.
Hartlike groete,
Driekie
Joan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Good place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek om te bly.
Een van die beste B&B's waar ek al gebly het. Die gashere was vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te help. Ontbyt is in die kamer bedien en was uniek en heerlik. Die kamers is mooi en het baie mooi skilderye teen die mure. Alles is so skoon, sal hulle beslis aanbeveel en weer daar bly as ek in Pretoria is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Berghaan se terugvoer
Good day Joan,
What a pleasure it has been to meet you! Such a lovely couple, bubbly and friendly. Wish we had more time to chat, you're always welcome.
Thank you for your review. It is highly appreciated.
Kind regards,
Bart and Driekie
Hanja V - Feb 2019
Algehele gradering
Vir seker die moeite werd!
Berghaan se terugvoer
Dit was wonderlik om julle hier by ons te ontvang. Julle is meer as welkom om weer by ons tuis te gaan!
Jaques P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Peet V - Des 2018
Algehele gradering
Excellent.
Berghaan se terugvoer
Dit was wonderlik om julle hier te ontvang.
Kom gerus weer!
Werner G - Okt 2018
Algehele gradering
Beste gastehuis, met die beste gashere waar ek nog gebly het.
André P - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik, aangenaam, gasvry en sorgvry.
Leandra U - Jul 2018
Algehele gradering
Friendly owners, had a great stay.
Berghaan se terugvoer
Dit was n absolute plesier om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.
Tiaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Berghaan se terugvoer
Dit was net 'n plesier om jou hier te ontvang! Jy is altyd weer welkom.
Luitha R - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike mense en ontbyt.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15de Laan 862a, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang