Berghouse and Cottages
Beskrywing
Die suite bied 'n mooi berguitsig. Dit is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan voor die knus houtvuurkaggel ontspan. Die suite bied toegang tot 'n onderdakbraai. Kinders word nie in die eenheid toegelaat nie. Suite 6 en Suite 7 skakel aan mekaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Vuurmaakhout en aktiwiteite kan op die uitklokdatum in kontant betaal word.
Enige breekskade moet op die uitklokdatum vereffen word.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe oor Kersfees en Nuwejaar.
Kinders word nie in eenheid 4, 6, 7 en 9 toegelaat nie.
Let daarop dat 'n 3 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir alle voertuigtipes, hoewel dit op een plek steil en op sommige plekke rof kan wees
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is ideaal vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kaggel in die sitarea en hierdie vertrek bied toegang tot 'n buitebraai. Vuurmaakhout is beskikbaar teen ekstra koste. Die kothuis spog met 'n mooi berguitsig. Kinders word in hierdie eenheid toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Vuurmaakhout en aktiwiteite kan op die uitklokdatum in kontant betaal word.
Enige breekskade moet op die uitklokdatum vereffen word.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe oor Kersfees en Nuwejaar.
Kinders word nie in eenheid 4, 6, 7 en 9 toegelaat nie.
Let daarop dat 'n 3 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir alle voertuigtipes, hoewel dit op een plek steil en op sommige plekke rof kan wees
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Thokozela - Suite 6 bied 'n pragtige uitsig op die berge. Die suite het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan voor die kaggel ontspan. Die kothuis bied ook toegang tot 'n onderdakbraai. Kinders word nie in die eenheid toegelaat nie. Suite 6 en Suite 7 skakel aan mekaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Vuurmaakhout en aktiwiteite kan op die uitklokdatum in kontant betaal word.
Enige breekskade moet op die uitklokdatum vereffen word.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe oor Kersfees en Nuwejaar.
Kinders word nie in eenheid 4, 6, 7 en 9 toegelaat nie.
Let daarop dat 'n 3 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir alle voertuigtipes, hoewel dit op een plek steil en op sommige plekke rof kan wees
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is ideaal vir 2 gaste. Dit is ruim en bied 'n uitsig op die berge vanuit die vensters. Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed, 'n verwarmer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan voor die houtvuurkaggel ontspan. Die kothuis bied ook toegang tot 'n braai-area. Kinders word in hierdie eenheid toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Vuurmaakhout en aktiwiteite kan op die uitklokdatum in kontant betaal word.
Enige breekskade moet op die uitklokdatum vereffen word.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe oor Kersfees en Nuwejaar.
Kinders word nie in eenheid 4, 6, 7 en 9 toegelaat nie.
Let daarop dat 'n 3 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir alle voertuigtipes, hoewel dit op een plek steil en op sommige plekke rof kan wees
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied 'n uitsig op die Amfiteaterberg en die rotspoel en is hoog teen die heuwel geleë. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 storte. Die kothuis is slegs beskikbaar op 'n bed-, ontbyt- en aandete-basis. Die kothuis het egter 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n knus kaggel en vuurmaakhout is beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Dit bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Kinders word nie in hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Vuurmaakhout en aktiwiteite kan op die uitklokdatum in kontant betaal word.
Enige breekskade moet op die uitklokdatum vereffen word.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe oor Kersfees en Nuwejaar.
Kinders word nie in eenheid 4, 6, 7 en 9 toegelaat nie.
Let daarop dat 'n 3 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir alle voertuigtipes, hoewel dit op een plek steil en op sommige plekke rof kan wees
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied 'n uitsig oor die amfiteater en rotspoel. Die kothuis is lekker hoog op 'n heuwelkruin geleë. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 storte. Die kothuis is slegs beskikbaar op 'n B&B en aandete-basis. Dit het 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n lekker kaggel en vuurmaakhout word voorsien teen ekstra koste. Die kothuis lei na 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Geen kinders word in hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
Vuurmaakhout en aktiwiteite kan op die uitklokdatum in kontant betaal word.
Enige breekskade moet op die uitklokdatum vereffen word.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe oor Kersfees en Nuwejaar.
Kinders word nie in eenheid 4, 6, 7 en 9 toegelaat nie.
Let daarop dat 'n 3 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir alle voertuigtipes, hoewel dit op een plek steil en op sommige plekke rof kan wees
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié grasdakkothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het baddens en storte. Linne en handdoeke word voorsien. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n kaggel in die sitkamer, en vuurmaakhout word teen 'n klein fooi voorsien. Die kothuis lei na 'n onderdakbraai-area. Kinders word in hierdie eenheid toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Vuurmaakhout en aktiwiteite kan op die uitklokdatum in kontant betaal word.
Enige breekskade moet op die uitklokdatum vereffen word.
Ontbyt, middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, behalwe oor Kersfees en Nuwejaar.
Kinders word nie in eenheid 4, 6, 7 en 9 toegelaat nie.
Let daarop dat 'n 3 km-grondpad na die verblyf lei. Dit is toeganklik vir alle voertuigtipes, hoewel dit op een plek steil en op sommige plekke rof kan wees
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304 Noordelike Drakensberg-weg, Jagersrust, 36 km vanaf Bergville, 3354, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang