Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghouse and Cottages

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Hein F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rus en vrede. Ons het baie lekker gebly. Diens is uitstekend en die kos was uit die boeke. Sorgvrye naweek hier spandeer met die mooiste mooi van uitsigte. 10/10 vir Berghouse and Cottages.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enny K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastic! Absolutely fantastic! The cottage itself is very nice, comfortable and clean. The staff is very friendly and helpful and the location is close to great hikes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ek het kothuis baie klein gevind. Ons het net 1 nag gebly, maar as ek langer moes bly was die kothuis te klein. Alles silwerskoon en uitsig onverbeterlik. Ons het warm geslaap en dit was'n ysige koue aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Uitmuntende uitsig! Pragtige ligging en uitsig! Mooiste dekor, heerlike kos met goeie diens. Ons het ook lekker geswem en gaan stap. Voorwaar 'n groot bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ntombi A
1 nag
5.0
Jun 2023

Spectacular! Location is everything. The views of the mountains are amazing. I live for sunsets so the Berghouse is just a perfect spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cc G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Puik! Mooi, vriendelik en op tyd. Wil altyd help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vaughn
Berghouse and Cottages
Hello CcG, Thank you for your kind review after your visit. We are pleased to read that you enjoyed your visit. We hope to host you again sometime in the future, with warm greetings from us all.

Henk V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Great views and great hikes on the property, would 100% recommend! Stayed for 3 nights and the views of the Berg are awesome. Accommodation is exactly as advertised and extremely clean and tidy. Did the Otter trail hike on the property down to the Tugela river which is great for getting your feet in the water before hiking back up to the cottages. Would definitely recommend Berghouse and Cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roger H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Best views and fantastic cottages. Very friendly reception, nice views. And fantastic atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vaughn
Berghouse and Cottages
Hi Roger, thank you for visiting our cottages. We are thrilled you enjoyed your stay. We look forward to the privilege of hosting you again sometime soon. With warm regards from owners and staff.

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker en mooi. Netjies en mooi. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vaughn
Berghouse and Cottages
Hello Johan, thank you so much for selecting our destination to make your Drakensberg memories. We look forward to your return someday. Warm regards from owners and staff.

Pieter B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantasties! Wens ons kon langer bly. Die ligging is amazing and die blyplek was netjies en skoon. Die oggendete was bietjie duur, maar kwaliteit was great en aan die einde van die dag was ons bly ons het die oggendete bestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vaughn
Berghouse and Cottages
Hello Pieter, Thank you for visiting our cottages in the Northern Drakensberg. We are very happy you enjoyed your stay, and we look forward to your return someday. Warm greetings from the Berghouse and Cottages owners and staff.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R304 Noordelike Drakensberg-weg, Jagersrust, 36 km vanaf Bergville, 3354, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f45902a38ddbd4f36fa63bdbefed6f804983c3bc63eca84660943d0897a4f07ca88efddb89663056669f79adc0a804773e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 R304 Northern Drakensberg Road Jagersrust 3354 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.621999327652 29.059358239174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang