Berghouse and Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304 Noordelike Drakensberg-weg, Jagersrust, 36 km vanaf Bergville, 3354, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Berghouse and Cottages is hoog in die Noordelike Drakensberge geleë en bied verblyf met pragtige uitsigte oor die Amfiteaterberg en ander omliggende berge.
Gaste het 'n keuse van kothuise met lieflike berguitsigte wat tussen 2 en 10 mense kan akkommodeer. Alle kothuise het 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kothuise is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof. Houtkaggels kan in elke kothuis gevind word, en vuurmaakhout word teen 'n klein fooi voorsien.
Geen kinders word in eenhede 4, 6, 7, 9, 10 en 11 toegelaat nie. Die kothuise kan ook op 'n aandete-, bed- en ontbyt-opsie bespreek word; etes moet vooraf bespreek word.
Daar is 'n lieflike rotspoel met uitsigte oor die berge, vir gaste om op daardie warm somersdae te geniet.
Doendinge in die area sluit perdry, 4x4-roete, bergfietsry of visvang in, en gaste kan die Royal Natal Nasionale Park besoek wat net 23 km ver is. Dit is die ideale gesinsverblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Vaughn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R304 Noordelike Drakensberg-weg, Jagersrust, 36 km vanaf Bergville, 3354, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Berghouse and Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304 Noordelike Drakensberg-weg, Jagersrust, 36 km vanaf Bergville, 3354, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang