Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Pumeza N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Definitely recommend the place. The house is super cozy with spacious living areas, comfortable beds, and all the amenities we’ll need for a relaxing stay. It is set in a lovely spot with a mountain view and it is a nice quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Wonderlike tyd in 'n pragtige huis in 'n goeie ligging. Ons het die huis baie geniet en kon heerlik ontspan. Die kamers en badkamers is goed toegerus en baie gemaklik en die leefareas baie lekker en ruim. Die ligging het dit vir ons maklik genaak om die berg se wandelpaaie te betreë en ook om langs die see te gaan stap of te swem. Wonderlike uitsigte oor Hermanus en die berge. Enigste negatief was dat die kombuiskaste baie deurmekaar was en die kombuis nie so goed toegerus is met bakke nie. Res was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pontsho M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2021

Lovely home, good views and nice touches The house is well furnished with great, nice touches like underfloor heating, heated rails, fluffy towels added to the comfort. Lovely views of the ocean and the mountains. Cindy was a pleasure to interact with and made every effort to accommodate our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R5 000
R5 000 R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 42, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkJG4b8WzDzrx12gD7QGniAWwZzxDTm9KCBbJFsYJfkprvdpzYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 42 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.403000467381 19.276005807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang