Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghuis

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 19 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 42, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Berghuis is 'n moderne selfsorghuis wat in die bekoorlike kusvoorstad Voëlklip geleë is aan die voet van Hermansberg.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en verhitte handdoekrelings. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers het dubbelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Die elegante dog gerieflik gemeubileerde leefarea maak oop op 'n groot voorstoep met pragtige see-uitsigte in die verte en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en daar is 'n braai-area reg aan die voet van die berg.

Die huis is naby die Hermanus Gholfbaan, Arabella Gholflandgoed Hemel-en-Aarde-vallei geleë. Die huis bied direkte toegang tot Fernkloof Natuurreservaat met baie bergroetes om van te kies. Die huis is 1,3 km vanaf Langbaaistrand en 1,4 km vanaf Voëlklipstrand.

Hermanus is 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Sy natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk, en sy nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4de Straat 42, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berghuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
R5 000 R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 42, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkJG4b8WzDzrx12gD7QGniAWwZzxDTm9KCBbJFsYJfkprvdpzYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 42 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.403000467381 19.276005807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang