Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 42, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Berghuis is 'n moderne selfsorghuis in die kusdorpie Voëlklip aan die voet van Hermansberg.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamers het elk 'n bad, stort, wasbak en elektriese handdoekrelings. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n voorstoep met 'n pragtige see-uitsig in die verte en braaigeriewe.

Die eenheid het gratis WiFi en daar is 'n braai-area aan die voet van die berg.

Die huis is naby die Hermanus Gholfbaan, Arabella Gholflandgoed en die Hemel-en-Aarde Vallei. Die perseel bied direkte toegang tot die Fernkloof Natuurreservaat met verskeie bergvoetslaanroetes. Die huis is 1,3 km vanaf Langbaaistrand en 1,4 km vanaf Voëlklipstrand.

Hermanus is 'n bekende dorpie aan die suidkus van die Wes-Kaap en is wêreldbekend vir sy walviskykgeleenthede vanaf die land en bote. Dis naby Kaapstad en is die ideale basis om die Overberg te verken met sy natuurskoon, matige klimaat, buitemuurse doendinge, blommeryk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4de Straat 42, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berghuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 42, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkJG4b8WzDzrx12gD7QGniAWwZzxDTm9KCBbJFsYJfkprvdpzYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 42 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.403000467381 19.276005807375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang