Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergland Vakansiehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berglandstraat 19, Glentana, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bergland Vakansiehuis is in Outeniquastrand, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Hierdie huis het sonpanele en 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die huis is op 'n woonerf geleë, beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Al 3 slaapkamers het hul eie TV.

Die kombuis is met 'n gasstoof en elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ysmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv, en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam hulle maaltye kan geniet. Gaste kan ook van die gratis WiFi gebruik maak. Die huis het 'n omskakelaar en sonpanele en ervaar nie beurtkrag nie.

Daar is 'n lieflike onderdakbalkon met 'n tafel, stoele en Weberbraaigeriewe met 'n pragtige see-uitsig.

Daar is veilige dubbel-onderdakparkeerplek by die eenheid op die perseel.

Bergland Vakansiehuis is op die Tuinroete geleë. Gaste kan Oudtshoorn toe ry vir 'n besoek aan die Kangogrotte en volstruisplase. Baie wynplase en aarbeiplase kan ook in die omgewing besoek word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lezette P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and beautiful. We had a lovely stay and Ina and Koos were such gracious hosts and always made sure we had everything we needed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Yolandi T
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf in 'n stylvol-gemeubileerde eenheid met mooiste see-uitsigte. Dit was nou die lekkerste ooit! Ina is 'n besonderse gasvrou en het ...
Sien meer
Aug 2024
Lauren N
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik. Dit is altyd lekker om hier te bly. Ina bederf ons altyd met iets lekkers. Die huis is pragtig en baie netjies. Dankie vir die gasvryhei...
Sien meer
Jul 2024
Franzua V
Saam met vriende
5.0
Dit is 'n adres wat mens kan adverteer sover jy gaan! Ons het heerlik gebly in die uiters smaakvolle eenheid waar mens Ina se hand in elke stukkie det...
Sien meer
Apr 2024
Deon W
Gesin met klein kinders
5.0
Alles meer as perfek! Die gasvryheid van was ongelooflik! Sy het ons verwelkom met 'n heerlike kaasplatter en 'n persoonlike welkomstekst op 'n swartb...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

INA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Berglandstraat 19, Glentana, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergland Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berglandstraat 19, Glentana, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA022a3b136f3930575bec7c92ca1e88746bf8a867bc3f7664af63d1a97aa224976886db306d607406b7eacbae2367f52aaf0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 19 Bergland Street Glentana, Outeniqua Beach 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.048577064954 22.291162711595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang