Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergrivier Kiepersol Ox Wagon 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergrivier Kiepersol Ox Wagon 1 bied selfsorgverblyf in 'n opgeknapte ossewa in Bergrivier Eco Retreat, buite Thornhill in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n unieke ervaring terwyl hulle deur die natuur omring is.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n buitestort, wasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie op die dek is met 'n yskassie, 'n eenplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en kampstoele op die dek.

Gaste het toegang tot braaigeriewe met 'n etenstafel en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 38,5 km vanaf Jeffreysbaai en 51,5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) waar gaste geriewe, soos strande, winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88a723ce6709c7c006e15e4f7818c4c596732b9aab7d2d68aacec93b7e7fe2d4e352ef8c112c622261c9603db878e90a0ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense R331 Farm Bergrivier 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873619642053 25.08795102218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem