Bergrivier Lodge & Karavaanpark
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Boskamp
- Selfsorg
- Karavaan Staan Plek
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Rivier Chalet
- Selfsorg
- Berghuis
- Selfsorg
Huisreëls
Indien 'n gas nie opdaag nie, is hulle steeds aanspreeklik vir die totale verblyfkoste.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings.
Wanneer groepe bespreek en 'n persoon in 'n groep nie opdaag nie, is die deposito nie terugbetaalbaar nie. Die groep sal gaste moet kry om die gaste te vervang wat nie self sal kan saamkom nie.
Bykomende gaste sal hul eie, aparte staanplek moet bespreek.
Geen verskuiwings word 2 weke voor die inklokdatum toegelaat nie.
'n Verandering as gevolg van gure weer word nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring
Geen afslag of terugbetalings sal gegee word vir vroeë uitklokdatums met karavaan- of chaletbesprekings nie.
Dagbesoekers word van 08:00 tot 18:00 toegelaat.
Kantoorure is Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 17:00 en Saterdae en Sondae van 08:30 tot 12:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511, Zoutpansfrift 387, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang