Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country African Delight Farm Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nanje L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Uitstekend! Ons het so lekker gebly! Die kothuis is lekker ingerig met alles wat jy vir 'n paar dae benodig. Die braaigeriewe en die houtvuur-warmbad op die groot stoep was natuurlik die hoogtepunt! En die hout wat 'n mens daar op 'n eerlikheidsbasis kan koop was baie gerieflik. Dankie ook aan die man wat elke oggend die braaiplek kom skoonmaak het en die hout weer vir die volgende vuur gepak het. Ek sal enige tyd weer by Bergsicht gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Baie dankie vir die resensie, so bly julle het die tydjie by ons op die plaas geniet.

Leatitia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlik en ontspanne. Bergsicht Country Farm Cottages is 'n juweel weggesteek in Tulbagh. Die omgewing is pragtig en die verblyf was heerlik. Die kothuis is baie goed toegerus en die warmbad was beslis die hoogtepunt van ons naweek. Ek sal beslis weer teruggaan na Bergsicht Country Farm Cottages.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Baie dankie vir die resensie Leatitia, so bly julle het die naweek in ons African Delight kothuis geniet.

Gaynor N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

It was awesome, quiet and away from all the busy streets. Everything we needed was there. They even made provision for rechargeable lights for when loadshedding took place. I would definitely go back. I would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Thank you for reviewing our African Delight farm cottage, with its indoor fireplace, outside braai on the stoepie and wood-fired hot tub in the garden, it ticks all the boxes for a quiet weekend away even when there is loadshedding.

Org V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Luilekker rus in die platteland. Fantastiese stil wegbreek in die Kaapse platteland. Ligging is perfek en die fasiliteite nog beter. Alles wat mens nodig het vir 'n rustige selfsorg wegbreek. Die "wood-fired hot tub" is die ster van die vertoning. Baie lekker op die grasperk onder die sterre in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Baie dankie vir die resensie.

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lekker rus-en-plesier-plekkie. Alles wat jy nodig het. Natuur, gemaklikheid, rustigheid, eenvoudigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Baie dankie vir die resensie van ons plaas akkommodasie. Ek is so bly julle het die rus tydjie by ons geniet.

Elaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Fantastic. We had a lovely stay at Bergsicht Country Farm Cottages. A beautiful view accompanied by a relaxing fire hot tub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Thank you for reviewing Bergsicht Country Cottages, so glad your enjoyed your time with us.

Nathan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Peaceful and very enjoyable.. Enjoyed every moment of our stay..

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Thank you for the review of our African Delight cottage. We are so glad you enjoyed your stay.

Carien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Fantasties. 'n Wegbreek na Bergsicht gee weer moed vir die volgende paar maande. Ons het dit regtig baie geniet en waardeer. Skoon, netjies, knus, mooi en verwelkomend. Was 'n fantastiese wegbreek na die middel van niks en nêrens maar tog naby genoeg aan baie plekke om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Hello Carien, Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons hoop om julle weer te sien.

Leandri C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Amazing herinneringe. Baie mooi plekkie met uistekende uitsigte. Lekker warm borrelbad en kaggel. Heerlike winterwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Beste Leandri, baie dankie vir jou boodskap ons waardeer altyd die terugvoering van gaste. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Aneretha

Marietjie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2018

Baie mooi en netjies. Hoogs aanbeveelbaar. Ons het in African Delight gebly en dis 'n lieflike eenheid. Marileze het ons heeltyd op hoogte gehou met besonderhede via e-pos en WhatsApp. Baie lekker "hot tub" by elke eenheid. Baie om te doen in die omgewing. Lekker sentraal en naby aan die dorp vir basiese benodigdhede. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aneretha
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Beste Marietjie Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit so baie om te hoor hoe ons gaste hul verblyf ervaar het. Ons hoop om julle weer eendag terug te kan verwelkom. Groete Aneretha

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Aneretha Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoekweg, Vrolikheid-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe65959bee9237fb65a89ba24adc4af69f7f6913b1d7bf59db35d25bfd6890a70ebaaebb5020d57074d7c580e242e97bb6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 3 mense 13 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226259833262 19.147124928033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang