Bergsicht Country African Delight Farm Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marileze OR
Aneretha ...
Eiendomme 8
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nanje L - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerBergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, so bly julle het die tydjie by ons op die plaas geniet.
Leatitia D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Leatitia, so bly julle het die naweek in ons African Delight kothuis geniet.
Gaynor N - Jul 2022
Algehele gradering
It was awesome, quiet and away from all the busy streets.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Thank you for reviewing our African Delight farm cottage, with its indoor fireplace, outside braai on the stoepie and wood-fired hot tub in the garden, it ticks all the boxes for a quiet weekend away even when there is loadshedding.
Org V - Mei 2022
Algehele gradering
Luilekker rus in die platteland.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Pierre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rus-en-plesier-plekkie.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie van ons plaas akkommodasie. Ek is so bly julle het die rus tydjie by ons geniet.
Elaine B - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Thank you for reviewing Bergsicht Country Cottages, so glad your enjoyed your time with us.
Nathan C - Okt 2020
Algehele gradering
Peaceful and very enjoyable..
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Thank you for the review of our African Delight cottage. We are so glad you enjoyed your stay.
Carien S - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties. 'n Wegbreek na Bergsicht gee weer moed vir die volgende paar maande.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Hello Carien,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons hoop om julle weer te sien.
Leandri C - Jul 2018
Algehele gradering
Amazing herinneringe.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Beste Leandri, baie dankie vir jou boodskap ons waardeer altyd die terugvoering van gaste.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete Aneretha
Marietjie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Hoogs aanbeveelbaar.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Beste Marietjie
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit so baie om te hoor hoe ons gaste hul verblyf ervaar het.
Ons hoop om julle weer eendag terug te kan verwelkom.
Groete
Aneretha
Chris R - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Goeiedag Chris,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons neem kennis dat u probleme ervaar het met die kaggel. Mag dit dalk wees dat die kaggel se skoorsteen lugvloeistopper toe was? Dit is die handvatsel op die skoorsteenpyp wat jy moet stel sodat die rook deur die skoorsteen kan trek.
Julle was welkom om ons te kontak gedurende die verblyf, sodat ons u dadelik kon assisteer en enige foutiewe toerusting te kon regstel en enige verdere ongerief te voorkom.
Anneke K - Apr 2017
Algehele gradering
Geen privaatheid by African Delight Cottage
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Goeie dag Annek
Baie dankie vir die insette, ons kyk reeds na opsies om gaste se verblyf ervaring te verbeter by African Delight en Ruby Star.
Johrene D - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtig.
Bergsicht Country African Delight Farm Cottage se terugvoer
Hallo Johrene
Baie dankie vir die pragtige boodskap ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle weer.
Groete, Aneretha.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoekweg, Vrolikheid-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang