Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Cottages Outpost 2

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere en kinders word nie toegelaat nie.
Harde musiek is verbode.
Geen rook word binne die kothuis toegelaat nie.
Let asb. dat die verblyf op 'n werkende steenvrugteplaas is, met bewegende plaasvoertuie en masjinerie. Gaste maak gebruik van dieselfde toegangspaaie as die eienaars vir boerdery-aktiwiteite. Hou asb. by die 10 km spoedbeperking op die plaas. Die plaaspaaie is toeganklik met 'n gewone voertuig; 'n 4x4-voertuig is nie nodig nie. Dit word egter nie aanbeveel om sportmotors of motors met 'n lae grondvryhoogte in hierdie omgewing te gebruik nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg 125A, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f6f4912cd32359eebb053548264c504e76a4866b45eea44810c0a8bfd9ccdbef3f41972a200451edfe2d965ae0da6e103f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 125A Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.229482074325 19.146700800525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang