Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Peter P
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

A comfortable accommodation, well-equipped. Has Netflix and DStv and is very comfortably laid out. There is a convenience store and a lovely restaurant nearby. The beach is a stone's throw away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Bergsig Akkommodasie
Dear Peter, Thank you for your review. It was nice to meet you and maybe we will see you again. Have a great day. Naomi

Desireé D
Kort verblyf
4.8
Feb 2021

Heerlik gekuier in huislike atmosfeer. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles wat ons moontlik nodig gehad het, voorsien is. Net so 5 minute se stap van strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Genotvol en perfek. Goeie diens en mooi, netjiese, keurige kamers.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Heerlike ontspanne wegbreek naby die see. Baie dankie Naomi en Johan dat jul plek tot ons beskikking was. Ons het so lekker gebly. Tyd het net te vinnig gevlieg. Jul plekkie is so sentraal en naby die see vir ons wat lief is vir stap. Zivah woef het so tuis gelyk, glad die plek oorgeneem. Ons beveel jul plek definitief aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

We only stayed for one night, but we are already in the process of booking for another opportunity. This place is really so beautiful. It is central, clean, has everything you need but most importantly, it is very homely and allowed guests to feel completely at home. 5 star experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tian S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

100% wat ek nodig gehad het vir my besigheidsreis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Flippen awesome. Very nice area with welcoming hosts and brilliant facilities and homey/holiday feel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Bergsig Akkommodasie
Hallo Adrian, Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor Bergsig Akkommodasie. Ek is bly julle het dit geniet ten spyte van die mislike bure. Intussen het ons 'n dek opgesit in die voortuin. In die toekoms sal dit lekkerder wees om voor te kuier. Vriendelike groete. Naomi

Danielle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie lekker vakansiehuis. Naomi het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Saam met vriende
2.6
Nov 2020

Bietjie onprivaat. Akkommodasie nie geskik vir enkellopende groepe nie. Ons het 6 mans in 3 kamers geslaap met 3 dubbelbeddens wat bietjie ongemaklik was. Ons moes 2 mans op 'n bed geslaap het wat nie nice was nie. Die eienaars bly in 'n woonstel bo die akkommodasie wat ons laat besluit het om nie te braai nie maar uit te gaan vir die middag en die aand. Dus het ons net daar geslaap. Een van die onderste toilette kon nie spoel nie en ons moes dit manually laat werk deur die deksel op te tel. Die res van die huis was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Bronwyn J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2019

Lekker en gerieflik. Asook dierevriendelik. Was 'n oulike plek. Die sonkamer is 'n bonus en die kamers met die geriewe is ook als wat mens nodig het. Het regtig tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiOTgzYWNiLTg2M2EtNDAwNS1iNzQ2LTk5ZTA2YzM3MWMzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 46 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405026419894 19.275326281786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang