Bergsig Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Peter P - Nov 2021
Algehele gradering
A comfortable accommodation, well-equipped.
Bergsig Akkommodasie se terugvoer
Dear Peter,
Thank you for your review. It was nice to meet you and maybe we will see you again.
Have a great day.
Naomi
Desireé D - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier in huislike atmosfeer.
Maria N - Apr 2021
Algehele gradering
Genotvol en perfek.
Paula H - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike ontspanne wegbreek naby die see.
Kallie C - Okt 2020
Algehele gradering
We only stayed for one night, but we are already in the process of booking for another opportunity.
Tian S - Feb 2020
Algehele gradering
100% wat ek nodig gehad het vir my besigheidsreis.
Adrian A - Jan 2020
Algehele gradering
Flippen awesome.
Bergsig Akkommodasie se terugvoer
Hallo Adrian,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor Bergsig Akkommodasie. Ek is bly julle het dit geniet ten spyte van die mislike bure. Intussen het ons 'n dek opgesit in die voortuin. In die toekoms sal dit lekkerder wees om voor te kuier.
Vriendelike groete.
Naomi
Danielle S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker vakansiehuis.
Jaco L - Nov 2020
Algehele gradering
Bietjie onprivaat.
Lees meerBronwyn J - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker en gerieflik. Asook dierevriendelik.
Carina S - Des 2018
Algehele gradering
Baie sentraal geleë en binne stapafstand van die see.
Bergsig Akkommodasie se terugvoer
Hallo Carina,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer tov Bergsig akkommodasie. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons het julle geniet. Mag 2019 vir julle familie 'n baie voorspoedige jaar wees.
Ons hoop ons sien mekaar weer in die nuwe jaar.
Vriendelike groete,
Naomi
Inge R - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig met alles wat jy nodig het plus 'n strykplank en strykyster vir die wat werk.
Bergsig Akkommodasie se terugvoer
Goeiedag Inge,
Dankie vir terugvoer. Ek is bly dat jy jou verblyf geniet het.
Rustige aand.
Naomi
Petronella N - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Celia V - Apr 2018
Algehele gradering
Warm, gemaklik en veilig.
Marcelle V - Mrt 2018
Algehele gradering
Alles is mooi ingerig en die gasvrou is baie vriendelik en baie hulpvaardig - uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer!
Bergsig Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Marcelle. Ons hoop julle stap het goed afgeloop. Vriendelike groete, Naomi.
Lizelle M - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike, skoon en netjiese verblyf.
Ansie D - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon.
Noleen B - Okt 2018
Algehele gradering
Die was opwindend.
Bergsig Akkommodasie se terugvoer
Beste Noleen,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal julle graag weer as gaste by Bergsig wil ontvang.
Mooi dag en vriendelike groete,
Naomi
Elsabe D - Jun 2018
Algehele gradering
'n Gasvrye eienaar en heerlike akkommodasie - loopafstand van die mooie strand en wandelpaaie.
Lees meerBergsig Akkommodasie se terugvoer
Dankie Elsabe, vir die positiewe terugvoer. Ons hoop dit gaan beter met jou arm, en ons hoop ons sien jou in die toekoms weer.
Simoné M - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome.
Ryno C - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Luther M - Sep 2017
Algehele gradering
Het baie welkom gevoel en lekker geslaap.
Ansunette G - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was lekker, maar straat te besig.
Bergsig Akkommodasie se terugvoer
Ek is jammer as dit nie vir julle 'n aangename ervaring was nie. Ons wag tans vir kwotasies om die ruite met dubbelglas te vervang. Dit sal die pad geraas uitskakel.
Vriendelike groete
Naomi
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang