Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Bergsig Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peter P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

A comfortable accommodation, well-equipped.

Has Netflix and DStv and is very comfortably laid out. There is a convenience store and a lovely restaurant nearby. The beach is a stone's throw away.

Bergsig Akkommodasie se terugvoer

Dear Peter,
Thank you for your review. It was nice to meet you and maybe we will see you again.
Have a great day.
Naomi

Bergsig Akkommodasie
Desireé D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desireé D

Heerlik gekuier in huislike atmosfeer.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles wat ons moontlik nodig gehad het, voorsien is. Net so 5 minute se stap van strand af.

Maria N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria N

Genotvol en perfek.

Goeie diens en mooi, netjiese, keurige kamers.

Paula H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

Heerlike ontspanne wegbreek naby die see.

Baie dankie Naomi en Johan dat jul plek tot ons beskikking was. Ons het so lekker gebly. Tyd het net te vinnig gevlieg. Jul plekkie is so sentraal en naby die see vir ons wat lief is vir stap. Zivah woef het so tuis gelyk, glad die plek oorgeneem. Ons beveel jul plek definitief aan vir almal.

Kallie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie C

We only stayed for one night, but we are already in the process of booking for another opportunity.

This place is really so beautiful. It is central, clean, has everything you need but most importantly, it is very homely and allowed guests to feel completely at home. 5 star experience!

Tian S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian S

100% wat ek nodig gehad het vir my besigheidsreis.

Sien sterre.

Adrian A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian A

Flippen awesome.

Very nice area with welcoming hosts and brilliant facilities and homey/holiday feel.

Bergsig Akkommodasie se terugvoer

Hallo Adrian,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor Bergsig Akkommodasie. Ek is bly julle het dit geniet ten spyte van die mislike bure. Intussen het ons 'n dek opgesit in die voortuin. In die toekoms sal dit lekkerder wees om voor te kuier.
Vriendelike groete.
Naomi

Bergsig Akkommodasie
Danielle S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S

Baie lekker vakansiehuis.

Naomi het ons baie vriendelik ontvang.

Jaco L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco L

Bietjie onprivaat.

Akkommodasie nie geskik vir enkellopende groepe nie. Ons het 6 mans in 3 kamers geslaap met 3 dubbelbeddens wat bietjie ongemaklik was. Ons moes 2 mans op 'n bed geslaap het wat nie nice was nie. Die eienaars bly in 'n woonstel bo die akkommodasie wat ons laat besluit het om nie te braai nie maar uit te gaan vir die middag en die aand. Dus het ons net daar geslaap. Een van die onderste toilette kon nie spoel nie en ons moes dit manually laat werk deur die deksel op te tel. Die res van die huis was skoon en netjies.

Bronwyn J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn J

Lekker en gerieflik. Asook dierevriendelik.

Was 'n oulike plek. Die sonkamer is 'n bonus en die kamers met die geriewe is ook als wat mens nodig het. Het regtig tuis gevoel.

Carina S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S

Baie sentraal geleë en binne stapafstand van die see.

Ons het heerlik gebly by Bergsig Akkommodasie. Die huis is baie gerieflik ingerig en ruim. Naomi en Johan het ons baie tuis laat voel en ons is verwelkom met heerlike beskuit en koekies by ons aankoms. Bergsig Akkommodasie is gerieflik naby geleë aan die middedorp en besienswaardighede. Ons het heerlik gerus en sal beslis weer hier wil bly.

Bergsig Akkommodasie se terugvoer

Hallo Carina,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer tov Bergsig akkommodasie. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Ons het julle geniet. Mag 2019 vir julle familie 'n baie voorspoedige jaar wees.

Ons hoop ons sien mekaar weer in die nuwe jaar.
Vriendelike groete,
Naomi

Bergsig Akkommodasie
Inge R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge R

Rustig en veilig met alles wat jy nodig het plus 'n strykplank en strykyster vir die wat werk.

Bring net kos en klere, alles is daar. Johan en Naomi baie vriendelik en gasvry.

Bergsig Akkommodasie se terugvoer

Goeiedag Inge,

Dankie vir terugvoer. Ek is bly dat jy jou verblyf geniet het.

Rustige aand.
Naomi

Bergsig Akkommodasie
Petronella N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella N

Uitstekend!

Voorwaarlik waarde vir jou geld. Uitstekende diens en vriendelike eienaars. Sal hulle beslis aanbeveel by vriende en familie.

Celia V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V

Warm, gemaklik en veilig.

Warm ontvangs by 'n pragtige huis wat baie gerieflik ingerig is. Was dadelik baie tuis. Heerlik bederf met die lekkerste tuisgebakte beskuit en kleinkoekies! Baie veilig en privaat!

Marcelle V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Alles is mooi ingerig en die gasvrou is baie vriendelik en baie hulpvaardig - uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer!

Ons het net vir 1 aand daar oorgeslaap, maar alles was in plek en goed ingerig!

Bergsig Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Marcelle. Ons hoop julle stap het goed afgeloop. Vriendelike groete, Naomi.

Bergsig Akkommodasie
Lizelle M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Vriendelike, skoon en netjiese verblyf.

Netjiese en skoon verblyf. Als wat jy nodig het en meer. Lekker geslaap. Effe motorgeraas van straat maar nie ernstig nie. Definitief nie 'n groot nadeel nie.

Ansie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Gemaklik, netjies en skoon.

Bergsig se eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het gedink die verkeer sal pla, maar dit was nie 'n probleem nie. 'n Heerlike woonstel met sonnige stoep.

Noleen B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen B

Die was opwindend.

Die kort verblyf was aangenaam. Volgende keer sal ons meer as een aand oorslaap.

Bergsig Akkommodasie se terugvoer

Beste Noleen,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal julle graag weer as gaste by Bergsig wil ontvang.

Mooi dag en vriendelike groete,
Naomi

Bergsig Akkommodasie
Elsabe D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

'n Gasvrye eienaar en heerlike akkommodasie - loopafstand van die mooie strand en wandelpaaie.

Die hele eenheid onder is beskikbaar vir vakansiegangers - die eienaars woon bo - wat mens baie bederf en die beste diens lewer. Goeie, skoon kamers, beddens, linne, bybehore, 2 aparte badkamers met toilette (bad en stort), vars linne, kas stoorplek, ekstra linne, buite-areas, ligging, parkering, privaat ingang tot huis is 100%, interieur sag en seevakansie, gesellig. Mens word bederf met 'n koffiestasie - moerkoffie en smulhappies. Kombuis- en leefarea groot, met groot yskas onder die toonbank, 2 stowe, 'n oond, mikrogolf, wasmasjien, wasgoeddraad, TV, braaifasiliteite en die mooiste berg-uitsig. Loopafstand vanaf winkel, restaurant, see en bergwandelpaaie. Wow! Alles is reg vir instap en ontspan. Alhoewel in die hoofstraat, is die oulike eienaars besig met klank-shutters wat 'n verdere nagrus gaan vergemaklik.

Bergsig Akkommodasie se terugvoer

Dankie Elsabe, vir die positiewe terugvoer. Ons hoop dit gaan beter met jou arm, en ons hoop ons sien jou in die toekoms weer.

Bergsig Akkommodasie
Simoné M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné M

Awesome.

Dit was awesome. Tannie Naomi was baie vriendelik en behulpsaam ons het ons kuier daar baie geniet.

Ryno C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno C

Lovely accommodation.

Very friendly hosts, really feels like you are at home!

Luther M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther M

Het baie welkom gevoel en lekker geslaap.

Baie goed en gerieflik. Op die hoofpad, aan te beveel vir die prys altyd. My hondjie het ook lekker gebly en was lekker rustig. Dankie, dit was baie goed.

Ansunette G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette G

Dit was lekker, maar straat te besig.

Bersig is baie netjies en die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die pad is egter net te besig vir ons gewees.

Bergsig Akkommodasie se terugvoer

Ek is jammer as dit nie vir julle 'n aangename ervaring was nie. Ons wag tans vir kwotasies om die ruite met dubbelglas te vervang. Dit sal die pad geraas uitskakel.

Vriendelike groete
Naomi

Bergsig Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiOTgzYWNiLTg2M2EtNDAwNS1iNzQ2LTk5ZTA2YzM3MWMzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 46 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.405026419894 19.275326281786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang