Bergsig Akkommodasie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bergsig Akkommodasie is in Voëlklip in Hermanus geleë. Langbaaistrand, Voëlklipstrand en Grottostrand is almal minder as 3 km van die akkommodasie af.
Dié grondvloer-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Al die linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet egter hul eie swemhanddoeke bring.
Die kombuisie beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die eenheid het ook 'n wasmasjien, strykyster, strykplank, 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe. Gaste sal tuisgemaakte koekies en tee en koffie met aankoms ontvang. Die leefarea lei na 'n houtdek en tuin.
Die eiendom is omhein en parkeerplek word agter 'n veilige hek voorsien. Klein troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word. Ontbyt en ander maaltye is op versoek beskikbaar. Die eienaar woon in die boonste verdieping op die perseel.
Daar is verskeie voetslaanroetes en restaurante in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsig Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 46, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang