Bergsig Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Bergsig, Marken, 0555, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergsig Lodge is 'n plaas van 1 000 hektaar wat aan die Phalala-rivier grens en is 20 km vanaf die dorp Marken, op die rand van die Waterberg-biosfeer, geleë. Die Lodge is perfek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek, met hartlike gasvryheid en gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge.
Verblyf by die lodge word in chalets sowel as individuele kamers gebied. Elke chalet en kamer is ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort.
Die lodge beskik oor 'n gemeenskaplike Lapa, braai-area en selfsorgkombuis. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n ketel.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad om in af te koel na 'n besige dag van aktiwiteite. Die doendinge op die perseel sluit bergfietsry, voetslaanroetes, visvang, voëlkyk en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plaas Bergsig, Marken, 0555, Limpopo
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Bergsig, Marken, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang