Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Beskrywing
Die kampeerplek word deur majestueuse berge omring en bied 'n rustige toevlugsoord ver van die gejaag van die alledaagse lewe. Hier kan gaste 'n tent opslaan onder die sterreruim en na die nabygeleë stroompie luister soos die water oor die klippe kabbel. Gaste kan malvalekkers oor 'n kampvuur rooster en lekker saamkuier. Daar is ablusiegeriewe en elektriese punte by elke staanplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en toegang tot ablusiegeriewe met storte. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n kaggel en buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer

Hierdie rondawel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, klein sandsteen-braai en 'n uitsig op die Malutiberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite

Hierdie plaashuis is ideaal vir groot groepe en bied slaapplek aan 12 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 4 enkelbeddens in die derde slaapkamer en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is daar 'n lieflike onderdakstoep met draagbare braaigeriewe. Daar is nie WiFi of 'n TV nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 110 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang