Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergwoning Accommodation & Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Donovan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing place. Amazing place for friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Over the moon. I especially enjoyed it, especially my husband. It was his birthday surprise. The only problem we had is that there's no WiFi and network issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danae
Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Hi Evelyn, I am so glad to hear that you and your husband enjoyed your stay. We hope to welcome you back in the future!

Gustav F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Cozy, beautiful. Lovely stay. Definitely planning to stay at Bergwoning again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danae
Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Hi Gustav, thank you for the 5-star review! We hope to welcome you back in the future!

Thapelo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Asemrowend! Uitsteekende diens en baie hulpvaardig. Vreeslike mooi plek! Baie skoon en netjies! Ek het dit gehoorlik geniet en sal dit vir almal aanraai as hulle wil toer in Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danae
Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Hi Thapelo, dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer. Dankie vir die 5-sterre, ons hoop om julle weer hier te verwelkom!

Tamryn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustic but lovely. Rustic but lovely spot! A real treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elme R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons het so lekker gebly. Ons sal enigeen aanraai om daar te bly, dit was great! Ons het so lekker gebly! Daar is natuurlik klein goedjies wat beter kan wees. Ek sou bv. 'n lys waardeer van alles wat in die huisie is, omdat ons van ver kom en swaar moes pak. Daar is bv. Sunlight, 'n afdrooglap en sponsie, maar geen tee en koffie of seep nie. Maar dis so klein. Ons het só lekker gebly en die venue het regtig moeite gedoen met warmkomberse op die bed, panne en potte. Ons kon ons klein hondjie saamvat en die badkamers was regtig netjies. Ek moet wel sê, ek het nie verwag dat die huisies so naby aan mekaar sou wees nie en die bome het so bietjie van die uitsig geblokkeer, maar mens kon om dit stap om 'n asemrowende uitsig te geniet. Dit is nie die mees luukse verblyf wat Clarens het nie, maar dit was só die moeite werd. Veral omdat ons meer van 'n kampervaring wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Snoesig onder die sterre. Die Hunters Hut, klein en knus, het aan ons behoefte voldoen: ons wou net daar oornag. 'n Vuurtjie in die kaggel en die snoesig duvet het bygedra tot die gesellige atmosfeer in die hut. Ons het lekker in die Hunters Hut gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Danae
Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Hi Elna, baie dankie vir jou terugvoering! Ons is baie bly om te hoor dat jy die plekkie so geniet het. Ons hoop om jou weer te verwelkom!

Michael D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ideal getaway to dine, wine, and enjoy nature. Perfect retreat from the city. Smooth process all the way. The cottage was very well supplied and clean, apart from specks of dust on frames and plugs. Enjoyed braaing and taking walks. We went horse riding and quad biking. Beautifully mountainous. Always have a winter freezer as backup. Beautiful weather during the day, but it does get nippy at dusk and early morning. Bath and toilet facilities were very clean, with hot water. Bedding very clean. Overall, the place was much more impressive than my first visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danae
Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Hi Michael, thank you so much for this review! We have taken over the accommodation in March and will be upgrading even more this year. Hope to see you again soon!

Clarissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Rustig, avontuur, prentjie mooi. Vreeslik lekker gebly, sal net gordyne aanbeveel vir die vensters.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Very nice hidden campsite in the mountains. We enjoyed it very much. It is a simple hut, but everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 110 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc50fd6a461e4e85cc85e6c0dc4ff828c97a9d49cff377f5bba912773591d3b512b10ebf84827e9c0e156a266335b87219ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506188456265 28.560027704894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang