Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R500R425 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergwoning Accommodation & Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf wat deur majestueuse berge omring word. Hierdie eenhede het nie WiFi of TV's nie.
Die plaas bied verblyf in 'n plaashuis vir 12 gaste met 3 slaapkamers en 'n leefarea. Die rondawels bied slaapplek aan 2 gaste en het privaat badkamers en kombuisies. Daar is 2 sakpas-hutte wat slegs verblyf met gedeelde ablusiegeriewe bied. Elke hut het 'n koffiestasie met 'n mikrogolf en 'n yskassie, asook 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Die plaas bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos staproetes en vierwielmotorfietsroetes. Daar is ook 'n restaurant by Kiara Lodge oorkant die hoofpad.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Danae Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Bergwoning Accommodation & Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 110 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang